{"id":14468,"date":"2013-04-19T09:03:12","date_gmt":"2013-04-19T09:03:12","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14468"},"modified":"2013-04-19T09:03:12","modified_gmt":"2013-04-19T09:03:12","slug":"vakansieklubs-moet-ondersoek-word","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14468","title":{"rendered":"Vakansieklubs moet ondersoek word"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die Verbruikerskommissie het gister tydens &#8216;n vergadering van die parlement\u00eare portefeuljekomitee oor handel en nywerheid, na aanleiding van &#8216;n versoek van die Vryheidsfront Plus, bevestig dat hulle &#8216;n volskaalse ondersoek gaan loods na die vakansieklub-industrie. Daar gaan veral op die ses grootste maatskappye gefokus word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar is kennis geneem van die klagte dat die industrie gebruik maak van misleidende bemarkingsmetodes en dat hy fokus op groepe wat maklik be\u00efnvloedbaar is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens adv. Anton Alberts , die VF Plus se parlement\u00eare woordvoerder oor handel en nywerheid, het die party meer as 450 klagtes oor vakansieklubs van lede ontvang en het daarom die portefeuljekomitee genader om die saak onder die aandag te bring van die Verbruikerskommissie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons glo dat al die vakansieklublede wat vasgevang is in kontrakte wat hulle nooit kan be\u00ebindig nie en wat nie waarde vir hulle geld ontvang nie, wel geregtigheid sal sien,&#8221; s\u00ea adv. Alberts.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus nooi die publiek wat probleme met vakansieklubs het, om inligting te stuur aan adv. Alberts by help@vf.co.za. Die klagtes sal by die Verbruikerskommissie ingedien word vir verdere handeling.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Verbruikerskommissie het gister tydens &#8216;n vergadering van die parlement\u00eare portefeuljekomitee oor handel en nywerheid, na aanleiding van &#8216;n versoek van die Vryheidsfront Plus, bevestig dat hulle &#8216;n volskaalse ondersoek gaan loods na die vakansieklub-industrie. Daar gaan veral op die ses grootste maatskappye gefokus word. Daar is kennis geneem van die klagte dat die industrie &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14468\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Vakansieklubs moet ondersoek word&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[85],"tags":[],"class_list":["post-14468","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c76-sake"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14468","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14468"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14468\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14468"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14468"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14468"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}