{"id":14466,"date":"2013-04-19T05:46:35","date_gmt":"2013-04-19T05:46:35","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14466"},"modified":"2013-04-19T05:46:35","modified_gmt":"2013-04-19T05:46:35","slug":"wit-afrikaners-ware-mag-agter-da-se-anc","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14466","title":{"rendered":"Wit Afrikaners ware mag agter DA, s\u00ea ANC"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC het gister die DA uitgekryt as &#8216;n party wat swartes vir vertoon gebruik, maar die ware mag in die hande van wit Afrikaners hou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die opposisieparty het begin met sy verkiesingsveldtog deur te probeer om as &#8216;n voorbok in die stryd teen apartheid te poseer. Maar die ANC koop dit nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die party versprei pamflette met foto van &#8216;n omhelsing tussen Nelson Mandela en Helen Suzman as deel van sy veldtog om glo die idee dat die party weer apartheid sal terugbring, te besweer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar die ANC bevraagteken Suzman se struggle-verlede. ANC-woordvoerder, Keith Khoza, het vandeesweek ges\u00ea die DA het niks gedoen om apartheid te be\u00ebindig nie en Suzman het &#8220;die gerief van apartheid in die Parlement geniet&#8221; en &#8220;het nie enige stappe&#8221; teen apartheid geneem nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die DA se uitvoerende direkteur van kommunikasie, Gavin Davis, het ges\u00ea die party verwag kritiek van sy teenstanders. Hy is ook nie bekommerd oor die moontlike kritiek dat die DA goedkoop publisiteit soek en Mandela se beeld uitbuit nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Davis het ges\u00ea die DA is ook ingelig deur sy aktiviste op die grond, sowel as navorsing, dat &#8216;n persepsie bestaan dat die party weer apartheid sal terugbring.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Apartheid is ingeburger in die DNA en hulle kan nie verander nie. Kyk na hul strukture en hoe hulle regeer. Hulle het &#8216;n paar swartes as vertoon, maar die ware mag is steeds in die hande van wit Afrikaners,&#8221; het Khoza ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar Davis het ges\u00ea sy leiers het &#8216;n geskiedenis van stryd teen apartheid.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons huidige leier, Helen Zille, het gehelp om die w\u00eareld te wys wat die waarheid van apartheid is. In 1977 by die Rand Daily Mail waar sy gewerk het, het Zille die waarheid agter Steve Biko se dood ontbloot. As &#8216;n prominente lid van die Black Sash, het Zille ANC-aktiviste by haar huis gedurende die 1986 noodtoestand weggesteek,&#8221; het Davis ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Joe Seremane was die party se federale voorsitter tot in 2010. Hy was &#8216;n politieke gevangene op Robbeneiland tussen 1963-1969. Hy is sonder verhoor aangehou tussen 1976-1978, en verskeie kere tussen 1982 en 1984.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Wilmot James is tans die DA se federale voorsitter, en sy betrokkenheid in die stryd bereik terug na sy dae in die Suid-Afrikaanse Studente-organisasie, wat deur die Swartbewussynsbeweging ge\u00efnspireer is. James se teenkanting teen die Groepsgebiedewet het hom in die tronk laat beland.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Patricia de Lille, wat tans die uitvoerende burgemeester van Kaapstad is, is reeds aktief in die politiek vir meer as 25 jaar. In 1988 is sy verkies tot vise-president van die Nasionale Raad van Vakbonde. Sy was &#8216;n LP in 1994 van die PAC [Pan Africanist Congress] afvaardiging in die grondwetlike onderhandelings in Kempton Park.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea die foto van Mandela en Suzman is gekies vir die veldtog omdat &#8220;Nelson Mandela die rol wat Helen Suzman gespeel het in die teenkanting teen apartheid erken en ons wou die boodskap oordra.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die pro-ANC Indiese dagblad, The New Age, se hoofopskrif gister was egter: &#8220;Zille fails the race test&#8221;.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die ANC het gister die DA uitgekryt as &#8216;n party wat swartes vir vertoon gebruik, maar die ware mag in die hande van wit Afrikaners hou. Die opposisieparty het begin met sy verkiesingsveldtog deur te probeer om as &#8216;n voorbok in die stryd teen apartheid te poseer. Maar die ANC koop dit nie. Die party &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14466\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Wit Afrikaners ware mag agter DA, s\u00ea ANC&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14466","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14466","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14466"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14466\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14466"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14466"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14466"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}