{"id":14456,"date":"2013-04-18T05:27:48","date_gmt":"2013-04-18T05:27:48","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14456"},"modified":"2013-04-18T05:27:48","modified_gmt":"2013-04-18T05:27:48","slug":"marikana-polisie-het-geskiet-wys-verslag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14456","title":{"rendered":"Marikana: Polisie h\u00e9t geskiet wys verslag"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Polisieverslag het bevestig dat beamptes 34 stakende mynwerkers by Marikana doodgeskiet het, het die Farlam-ondersoekkommissie Woensdag gehoor.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dumisa Ntsebenza, vir die families van die oorledenes, het ges\u00ea die verslag wys dat die polisie nie die bewering betwis het dat hulle die mynwerkers doodgeskiet het nie. Die argument het gegaan oor die omstandighede rondom die moorde.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens die verslag is 30 van die mynwerkers op die toneel dood en vier het in die hospitaal gesterf, het Ntsebenza ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Riah Phiyega, die nasionale polisiekommissaris, het vroe\u00ebr ges\u00ea dit is nie bevestig dat die polisie die mynwerkers doodgeskiet het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek verstaan dat 34 mynwerkers dood is, maar om te s\u00ea wie hulle doodgemaak het, ek kan nie oor dit kommentaar lewer nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Phiyega het tydens kruisondervraging by die kommissie in Rustenburg gevra dat sy nie onregverdige vrae gevra word waarvoor sy nie antwoorde het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het vir die kommissie ges\u00ea niemand is in hegtenis geneem of afgedank n\u00e1 die sterftes nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Polisieverslag het bevestig dat beamptes 34 stakende mynwerkers by Marikana doodgeskiet het, het die Farlam-ondersoekkommissie Woensdag gehoor. Dumisa Ntsebenza, vir die families van die oorledenes, het ges\u00ea die verslag wys dat die polisie nie die bewering betwis het dat hulle die mynwerkers doodgeskiet het nie. Die argument het gegaan oor die omstandighede rondom die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14456\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Marikana: Polisie h\u00e9t geskiet wys verslag&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14456","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14456","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14456"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14456\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14456"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14456"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14456"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}