{"id":14451,"date":"2013-04-17T05:30:38","date_gmt":"2013-04-17T05:30:38","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14451"},"modified":"2013-04-17T05:30:38","modified_gmt":"2013-04-17T05:30:38","slug":"nuwe-aanklagte-teen-angola-se-dos-santos","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14451","title":{"rendered":"Nuwe aanklagte teen Angola se Dos Santos"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Nuwe bewyse dat die Angolese president Jose Eduardo dos Santos miljoene uit die staatskas in die laat 1990&#8217;s in sy eie sak gesteek het, het na vore gekom. Dit hou verband met die terugbetaling van skuld na &#8216;n ooreenkoms tussen Angola en Rusland.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Londense waghond Corruption Watch het Dinsdag &#8216;n verslag vrygestel waarin beweerd word dat Dos Santos, top-olie amptenare en politici uit terugbetalings na Rusland deur middel van &#8216;n middelman voordeel getrek het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierdie nuwe bewyse is aan aanklaers in Berne, Switserland Vrydag oorhandig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die organisasie wil &#8216;n nuwe ondersoek ingestel h\u00ea na &#8220;skokkende gevalle van bedrog en misleiding deur senior politici, amptenare en twyfelagtige sakelui, aangehelp deur die internasionale finansi\u00eble instellings, om hul eie burgers te beroof vir persoonlike gewin&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In 1996 het Rusland aan Dos Santos se MPLA-regering, wat betrokke was in &#8216;n bloedige burgeroorlog, &#8216;n reeks lenings ten bedrae van $5 miljard dollar toegestaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit was twee-derdes van Angola se hele jaarlikse ekonomiese uitset.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die geld is via &#8216;n tussenganger Abalone Investments betaal, vir di\u00e9 doel deur sakemanne Arcadi Gaydamak en Pierre Falcone opgerig. <\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die maatskappy word daarvan beskuldig dat hulle so veel as $750,000,000 van die Angolese regering se skuldterugbetalings gesteel het terwyl sommige individue, insluitende Dos Santos, $36.250.000 ontvang het via frontmaatskappye.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens die verslag, het Rusland uiteindelik baie minder as die ooreengekome bedrag aanvaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Vorige ondersoek is in 2004 in Switserland laat vaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Elke element van hierdie komplekse transaksie versterk net hoe korrup die transaksie was, &#8216;n afpersingskema van globale omvang, wat die middelman en elite in Angola en byna seker Rusland bevoordeel het, met die hulp van &#8216;n groot Switserse bank,&#8221; lui die verslag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Angolese regeringswoordvoerder kon nie dadelik reageer op die bewerings nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Switserland se bankstelsel het toegelaat dat hierdie geld gesteel word uit een van die w\u00eareld se armste lande,&#8221; s\u00ea David Mendes, &#8216;n Angolese prokureur en die opposisiefiguur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Korrupsie is algemeen in Angola wat 157ste van 174 lande in Transparency International se korrupsie-persepsie-indeks verlede jaar gestaan het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ten spyte van hierdie massiewe olie-rykdom, met grootskaalse wanbesteding van openbare fondse, bly die land een van die heel armstes ter w\u00eareld.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Nuwe bewyse dat die Angolese president Jose Eduardo dos Santos miljoene uit die staatskas in die laat 1990&#8217;s in sy eie sak gesteek het, het na vore gekom. Dit hou verband met die terugbetaling van skuld na &#8216;n ooreenkoms tussen Angola en Rusland. Die Londense waghond Corruption Watch het Dinsdag &#8216;n verslag vrygestel waarin beweerd &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14451\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Nuwe aanklagte teen Angola se Dos Santos&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14451","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14451","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14451"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14451\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14451"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14451"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14451"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}