{"id":14429,"date":"2013-04-12T06:07:35","date_gmt":"2013-04-12T06:07:35","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14429"},"modified":"2013-04-12T06:07:35","modified_gmt":"2013-04-12T06:07:35","slug":"thatcher-begrafnis-n-openbare-betrekkinge-oefening","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14429","title":{"rendered":"Thatcher-begrafnis &#8216;n openbare betrekkinge oefening"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die eerste van meer as 2 000 uitnodigings vir die begrafnis van die ontslape oudpremier van Brittanje, Margaret Thatcher, sal Vrydag uitgestuur word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 uitnodigings sal onder andere gestuur word aan verskeie w\u00eareldleiers, insluitend al die lewende Amerikaanse oudpresidente en voormalige Britse premiers, sowel as aan Britse vermaaklikheidsterre soos die Top Gear-aanbieder Jeremy Clarkson.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Belangrike figure uit die Thatcher-era, soos die voormalige Sowjetleier Mikhail Gorbachev, die voormalige Duitse kansellier Helmut Kohl en die weduwee van die Amerikaanse oudpresident Ronald Reagan, Nancy, sal egter weens gesondheidsredes nie die verrigtinge kan bywoon nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Koningin Elizabeth II en haar man, Prins Philip, het reeds bevestig dat hulle die seremonie volgende Woensdag in die St. Paulus-katedraal sal bywoon. Dit sal die eerste keer sedert 1965 wees wat &#8216;n Britse monarg die begrafnis van &#8216;n Britse premier bywoon.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Thatcher is Maandag in die ouderdom van 87 in Londen se Ritz Hotel oorlede weens &#8216;n beroerte. Sy was van 1979 tot 1990 Brittanje se eerste vroulike premier.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die gastelys is saamgestel deur Lady Thatcher se familie en verteenwoordigers met die hulp van die regering en die Konserwatiewe Party. Meer as 2 000 uitnodigings sal na verwagting uitgestuur word,&#8221; het die kantoor van die premier ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die eerste van meer as 2 000 uitnodigings vir die begrafnis van die ontslape oudpremier van Brittanje, Margaret Thatcher, sal Vrydag uitgestuur word. Di\u00e9 uitnodigings sal onder andere gestuur word aan verskeie w\u00eareldleiers, insluitend al die lewende Amerikaanse oudpresidente en voormalige Britse premiers, sowel as aan Britse vermaaklikheidsterre soos die Top Gear-aanbieder Jeremy Clarkson. Belangrike &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14429\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Thatcher-begrafnis &#8216;n openbare betrekkinge oefening&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-14429","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14429","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14429"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14429\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14429"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14429"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14429"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}