{"id":14426,"date":"2013-04-12T05:20:56","date_gmt":"2013-04-12T05:20:56","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14426"},"modified":"2013-04-12T05:20:56","modified_gmt":"2013-04-12T05:20:56","slug":"marikana-advokaat-aangeval-gesteek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14426","title":{"rendered":"Marikana-advokaat aangeval, gesteek"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Dit is nog nie seker of adv. Dali Mpofu sy werk by die Marikana-ondersoekkommissie sal kan hervat nadat hy naby &#8216;n strand in Oos-Londen aangeval is nie.<\/p>\n<p>Hy verteenwoordig mynwerkers by die Marikana kommisie van ondersoek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC het die aanval op advokaat Dali Mpofu skerp veroordeel en s\u00ea so &#8216;n daad van boewery behoort nie geduld te word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mpofu, wat ook &#8216;n gewese bestuurshoof van die SAUK is, is gister omstreeks drie-uur die middag naby &#8216;n strand in Oos-Londen aangeval. Hy word in &#8216;n Oos-Londense hospitaal vir steekwonde in die bo-en onderlyf behandel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Niemand is nog in verband met die voorval in hegtenis geneem nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sapa het berig dat hy teen Donderdagaand in &#8216;n ernstige maar stabiele toestand was n\u00e1 hy naby Oos-Londen se Oostelike Strand beroof en gesteek is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Twee mense het hom Donderdag na bewering ongeveer 15:00 aangeval, het kol. Sibongile Soci, &#8216;n polisiewoordvoerder, ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens die polisie het twee mans persoonlike besittings soos sy selfoon geneem en hom met &#8216;n mes in sy bo- en onderlyf gesteek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hierdie daad van boewery moet nie geduld word nie want dit ondermyn openbare veiligheid en is &#8216;n bedreiging vir lewens,&#8221; het Jackson Mthembu, woordvoerder vir die ANC, ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dit is nog nie seker of adv. Dali Mpofu sy werk by die Marikana-ondersoekkommissie sal kan hervat nadat hy naby &#8216;n strand in Oos-Londen aangeval is nie. Hy verteenwoordig mynwerkers by die Marikana kommisie van ondersoek. Die ANC het die aanval op advokaat Dali Mpofu skerp veroordeel en s\u00ea so &#8216;n daad van boewery behoort &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14426\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Marikana-advokaat aangeval, gesteek&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14426","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14426","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14426"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14426\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14426"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14426"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14426"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}