{"id":14425,"date":"2013-04-11T14:41:51","date_gmt":"2013-04-11T14:41:51","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14425"},"modified":"2013-04-11T14:41:51","modified_gmt":"2013-04-11T14:41:51","slug":"agang-sal-anti-man-wees","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14425","title":{"rendered":"Agang sal anti-man wees"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Politici word nie genoeg vir hulle dade verantwoordelik gehou nie as gevolg van die land se sterk &#8220;manlike politieke kultuur,&#8221; het Mamphela Ramphele, leier van Agang SA, Donderdag ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die kern van die probleem in ons land is &#8216;n politieke kultuur wat onder alle politieke partye gesien kan word, wat mans bevoordeel ten koste van ander sosiale groepe en wat politieke partye bevoordeel ten koste van individue,&#8221; het Ramphele ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;In ons manlik gedomineerde en politiek-geori\u00ebnteerde demokrasie is die verbintenis tussen politieke partye en burgers uiters swak en in sommige gevalle bestaan dit nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ramphele het gepraat tydens &#8216;n seminaar oor die hervorming van die kiesstelsel by die Universiteit van Suid-Afrika (Unisa).<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ramphele het met die bekendstelling van haar politieke platform in Februarie gevra vir &#8216;n nuwe stelsel waarin kiesers in geografiese kiesafdelings hul LP&#8217;s direk kan kies. Partyleiers kies tans self LP&#8217;s.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Politieke lojaliteit oorheers individuele menseregte.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die lojaliteit-faktor word gekompliseer deur faktore soos ras, etnisiteit en geloof,&#8221; het sy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Eers wanneer daar &#8216;n fundamentele verandering in Suid-Afrika se politieke kultuur kom, sal die land daartoe in staat kan wees om &#8216;n betekenisvolle verantwoordbaarheid in sy politieke stelsel te bou,&#8221; het Ramphele ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die verandering van die verkiesingsklousule van ons grondwet moes al lankal plaasgevind het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Politici word nie genoeg vir hulle dade verantwoordelik gehou nie as gevolg van die land se sterk &#8220;manlike politieke kultuur,&#8221; het Mamphela Ramphele, leier van Agang SA, Donderdag ges\u00ea. &#8220;Die kern van die probleem in ons land is &#8216;n politieke kultuur wat onder alle politieke partye gesien kan word, wat mans bevoordeel ten koste van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14425\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Agang sal anti-man wees&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14425","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14425","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14425"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14425\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14425"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14425"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14425"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}