{"id":14422,"date":"2013-04-11T10:26:00","date_gmt":"2013-04-11T10:26:00","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14422"},"modified":"2013-04-11T10:26:00","modified_gmt":"2013-04-11T10:26:00","slug":"wit-bejaarde-by-pensioenuitkering-verneder","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14422","title":{"rendered":"Wit bejaarde by pensioenuitkering verneder"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die Vryheidsfront Plus gaan &#8216;n klag by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) indien na die voorval waarin &#8216;n 84-jarige vrou van Newcastle, mev. Ria van Straaten, gedwing is om te sing voordat amptenare haar ouderdomspensioen aan haar uitbetaal het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die party eis ook die onmiddellike afdanking van al die personeel wat by die voorval betrokke was en dring daarop aan dat die betrokke persone deur die MRK beveel word om mev. Van Straaten te vergoed vir die trauma en vernedering wat sy deurgegaan het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Adv. Anton Alberts, die VF Plus se woordvoerder oor maatskaplike aangeleenthede, s\u00ea mev. Van Straaten is steeds so getraumatiseerd en vernederd dat sy nie oor die voorval wil praat nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons gaan &#8216;n klag by die Menseregtekommissie en die Staatsdienskommissie indien teen die personeel en bestuurder van die betrokke kantoor.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die Staatsdienskommissie moet dit ondersoek en ons dring daarop aan dat die skuldiges nooit weer in enige pos in die staatsdiens aangestel word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is &#8216;n skande dat &#8216;n bejaarde vrou wat net haar pensioen wou gaan haal, so verneder is. Dit is &#8216;n bewys daarvan dat die regering net lippediens lewer wanneer dit by die gelyke behandeling van minderhede kom,&#8221; s\u00ea adv. Alberts.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Vryheidsfront Plus gaan &#8216;n klag by die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie (MRK) indien na die voorval waarin &#8216;n 84-jarige vrou van Newcastle, mev. Ria van Straaten, gedwing is om te sing voordat amptenare haar ouderdomspensioen aan haar uitbetaal het. Die party eis ook die onmiddellike afdanking van al die personeel wat by die voorval betrokke was [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-14422","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14422","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14422"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14422\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14422"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14422"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14422"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}