{"id":14411,"date":"2013-04-10T04:53:27","date_gmt":"2013-04-10T04:53:27","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14411"},"modified":"2013-04-10T04:53:27","modified_gmt":"2013-04-10T04:53:27","slug":"hou-hani-se-weduwee-mbeki-verantwoordelik","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14411","title":{"rendered":"Hou Hani se weduwee Mbeki verantwoordelik?"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die weduwee van die vermoorde Chris Hani, Limpho Hani, s\u00ea twintig jaar na die sluipmoordaanval op haar man, is sy nog steeds op soek na die waarheid sodat sy berusting kan kry.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hani wat ten tye van sy dood die sekretaris-generaal van die ANC was, is in 1993 voor sy huis doodgeskiet. &#8216;n Poolse immigrant, Januz Waluz en &#8216;n parlementslid vir die Konserwatiewe Party, Clive Derby-Lewis, dien lewenslange tronkstraf vir die moord uit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Derby-Lewis het reeds om verskoning gevra aan Hani se weduwee en weer vir mediese parool aansoek gedoen. Dit is onlangs geweier.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Limpho Hani s\u00ea getuienis voor die Waarheid- en Versoeningskommissie dui daarop dat meer mense by Hani se dood betrokke was.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy s\u00ea sy kan nie die moordenaars vergewe voordat hulle nie die volle waarheid bekendmaak nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die hitte van die stryd tussen Mbeki en Jacob Zuma in 2007, is &#8216;n lied by SAKP-konferensies gesing wat soos &#8216;n veldbrand in die Zuma-kamp versprei het. &#8220;Thabo Mbeki siyabuza ubani owabulala uChris Hani Simthanda&#8221;, wat beteken &#8220;Thabo Mbeki, vertel ons wie Chris Hani vermoor het&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Afleidings dat die voormalige president het iets te doen gehad het met die moord of kennis oor die voorval dra, wat hy nie deel nie, is gemaak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die 2009-verkiesingsveldtog, het die SAKP T-hemde gedruk om lede vir die ANC te werf, wat verkondig &#8220;Doen dit vir Chris&#8221;. Dit was &#8216;n baie gesogte item onder lede.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die SAKP hou egter niks daarvan dat Hani se dood deur ander gebruik word nie, soos byvoorbeeld die ANC-jeugliga, wat Hani se naam en beeld gebruik het om hul eie agenda te bevorder.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Geskorsde ANC-jeugliga president Julius Malema het graag T-hemde aangetrek met Hani as &#8216;n verklaring van die militantheid en as &#8216;n subliminale boodskap teen die huidige ANC-en SAKP-leierskap.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema se keuse het doelbewus &#8216;n korrelasie tussen sy eie dissiplin\u00eare probleme en Hani se legendariese gevegte met die ANC-leierskap in ballingskap probeer skep.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die weduwee van die vermoorde Chris Hani, Limpho Hani, s\u00ea twintig jaar na die sluipmoordaanval op haar man, is sy nog steeds op soek na die waarheid sodat sy berusting kan kry. Hani wat ten tye van sy dood die sekretaris-generaal van die ANC was, is in 1993 voor sy huis doodgeskiet. &#8216;n Poolse immigrant, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14411\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Hou Hani se weduwee Mbeki verantwoordelik?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14411","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14411","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14411"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14411\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14411"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14411"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14411"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}