{"id":14410,"date":"2013-04-10T04:30:43","date_gmt":"2013-04-10T04:30:43","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14410"},"modified":"2013-04-10T04:30:43","modified_gmt":"2013-04-10T04:30:43","slug":"malema-saak-verdwyn-skielik-van-hofrol","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14410","title":{"rendered":"Malema-saak verdwyn skielik van hofrol"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die saak van minagting van die hof teen Julius Malema is Dinsdag van die hofrol verwyder.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die voormalige leier van die ANC-jeugliga was veronderstel om in die Pretoriase hooggeregshof te verskyn. Besonderhede oor hoekom die saak van die hofrol verwyder is, is nie dadelik bekend gemaak nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die kurators van Malema se boedel het &#8216;n aansoek ingedien om hom te laat vervolg vir minagting van die hof nadat Malema in gebreke gebly het om al sy bates te verklaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Cloete Murray en Aviwe Ndyamara is aan die begin van Maart as kurators van Malema se boedel aangestel, en moes verseker dat hy al sy bates aan die hof verklaar. Malema het ingestem om dit te doen, maar het nie sy belofte gestand gedoen nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema se regsverteenwoordiger, Tumi Mokwena, het ges\u00ea sy kli\u00ebnt sal die aansoek te\u00ebstaan. As hy skuldig bevind word kan hy &#8216;n boete van R500 000, tronkstraf, of &#8216;n opgeskorte vonnis opgel\u00ea word.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die saak van minagting van die hof teen Julius Malema is Dinsdag van die hofrol verwyder. Die voormalige leier van die ANC-jeugliga was veronderstel om in die Pretoriase hooggeregshof te verskyn. Besonderhede oor hoekom die saak van die hofrol verwyder is, is nie dadelik bekend gemaak nie. Die kurators van Malema se boedel het &#8216;n &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14410\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Malema-saak verdwyn skielik van hofrol&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14410","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14410","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14410"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14410\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14410"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14410"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14410"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}