{"id":14406,"date":"2013-04-09T17:35:24","date_gmt":"2013-04-09T17:35:24","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14406"},"modified":"2013-04-09T17:35:24","modified_gmt":"2013-04-09T17:35:24","slug":"noorse-student-in-kaapstad-verkrag","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14406","title":{"rendered":"Noorse student in Kaapstad verkrag"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Noorweegse uitruilstudent is die naweek op Seinheuwel in Kaapstad verkrag, het &#8216;n koerant Dinsdag berig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit was ongeveer eenuur [Saterdagoggend]. Die vrou en haar vriend was in hulle motor toe hulle deur twee gewapende mans oorval is wat die vrou se vriend vasgebind het,&#8221; het Andre Traut, woordvoerder van die polisie, aan die Cape Times ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea die mans het hulle besittings afgeneem en toe die vrou, wat in haar twintigs is, verkrag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle het toe met die paartjie na Kampsbaai gery, waar hulle hulle in die motor agtergelaat het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Niemand is in verband met die voorval in hegtenis geneem nie, en die paartjie help om identiteitsfoto&#8217;s van die mans saam te stel. &#8216;n Saak van roof en verkragting word ondersoek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Andre van Zyl, woordvoerder van Table Mountain Watch, het aan die koerant ges\u00ea dis die eerste aanval van sy soort in twee jaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Daar was ander aanvalle, maar op stappers&#8230; Dis &#8216;n ernstige geval en verskil heelwat van diefstal uit motors wat soms hier plaasvind,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Poging van Stad Kaapstad om die straat om 22:00 te sluit was nie gewild onder inwoners nie, het hy ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Noorweegse uitruilstudent is die naweek op Seinheuwel in Kaapstad verkrag, het &#8216;n koerant Dinsdag berig. &#8220;Dit was ongeveer eenuur [Saterdagoggend]. Die vrou en haar vriend was in hulle motor toe hulle deur twee gewapende mans oorval is wat die vrou se vriend vasgebind het,&#8221; het Andre Traut, woordvoerder van die polisie, aan die Cape &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14406\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Noorse student in Kaapstad verkrag&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14406","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14406","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14406"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14406\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14406"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14406"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14406"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}