{"id":14390,"date":"2013-04-07T13:11:01","date_gmt":"2013-04-07T13:11:01","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14390"},"modified":"2013-04-07T13:11:01","modified_gmt":"2013-04-07T13:11:01","slug":"sa-troepe-in-drk-ontplooi","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14390","title":{"rendered":"SA-troepe in DRK ontplooi"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) sal troepe na die Demokratiese Republiek van die Kongo stuur as deel van &#8216;n mag van die Verenigde Nasies, het die weermag Sondag bevestig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ja, die Suid-Afrikaanse regering sal soldate stuur of sal soldate bydra tot die Verenigde Nasies se ingrypingsmag in die oostelike DRK,&#8221; het bgir.genl. Xolani Mabanga ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die VN se Veiligheidsraad het verlede week &#8216;n resolusie aanvaar wat die ontplooiing van &#8216;n ingrypingsmag in die ooste van die DRK goedkeur. En die regering van Suid-Afrika het beloof om soldate vir daardie mag by te dra,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mabanga het ges\u00ea daar is nog nie besonderhede oor wanneer en hoeveel soldate na die DRK gestuur sal word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit sal alles gesien word in die Verenigde Nasies se magstruktuur,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">City Press en Rapport het Sondag berig dat Suid-Afrikaanse soldate in die ooste van die DRK ontplooi sal word, waar hulle teen die M23-rebellegroep sal veg.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag (SANW) sal troepe na die Demokratiese Republiek van die Kongo stuur as deel van &#8216;n mag van die Verenigde Nasies, het die weermag Sondag bevestig. &#8220;Ja, die Suid-Afrikaanse regering sal soldate stuur of sal soldate bydra tot die Verenigde Nasies se ingrypingsmag in die oostelike DRK,&#8221; het bgir.genl. Xolani Mabanga ges\u00ea. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14390\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;SA-troepe in DRK ontplooi&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14390","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14390","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14390"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14390\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14390"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14390"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14390"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}