{"id":14379,"date":"2013-04-04T14:16:20","date_gmt":"2013-04-04T14:16:20","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14379"},"modified":"2013-04-04T14:16:20","modified_gmt":"2013-04-04T14:16:20","slug":"waar-was-sa-se-militere-intel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14379","title":{"rendered":"Waar was SA se milit\u00eare intel?"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die erkenning van die minister van verdediging, me. Nosiviwe Mapisa-Nqakula, dat die nasionale weermag nie voorbereid was en nie verwag het dat die rebelle hulle sou aanval in die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR) nie, bevestig dat die regering die weermag in die steek gelaat het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierdeur erken die minister dat daar nie genoegsame ondersteuning was nie en in besonder nie voldoende inligtingsondersteuning vir die troepe in die SAR nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ernstige vrae moet nou gevra word aangaande die bevoegdheid van Milit\u00eare Inligting (MI) wat nie inligting kon verskaf om die situasie te voorkom nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Een daarvan is hoe dit gebeur het dat die minister en pres. Jacob Zuma verkeerdelik ingelig is voordat besluit is om troepe na die SAR te stuur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die inligting was duidelik nie akkuraat nie en daarvoor behoort MI die verantwoordelikheid te neem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar behoort nou &#8216;n ondersoek gedoen te word oor hoekom MI in hierdie geval gefaal het en nie sy plig na behore uitgevoer het nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die erkenning van die minister van verdediging, me. Nosiviwe Mapisa-Nqakula, dat die nasionale weermag nie voorbereid was en nie verwag het dat die rebelle hulle sou aanval in die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR) nie, bevestig dat die regering die weermag in die steek gelaat het. Hierdeur erken die minister dat daar nie genoegsame ondersteuning was nie &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14379\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Waar was SA se milit\u00eare intel?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14379","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14379","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14379"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14379\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14379"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14379"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14379"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}