{"id":14376,"date":"2013-04-04T04:43:50","date_gmt":"2013-04-04T04:43:50","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14376"},"modified":"2013-04-04T04:43:50","modified_gmt":"2013-04-04T04:43:50","slug":"die-neokoloniale-spel-in-sar-op-dreef","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14376","title":{"rendered":"Die neokoloniale spel in SAR op dreef"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die felheid waarmee opposisielede van COPE en die DA president Zuma se optrede in die Sentraal-Afrikaanse Republiek veroordeel, laat &#8216;n mens wonder of hulle werklik verstaan wat daar afspeel. Die ander moontlikheid is dat hulle besonder goed ingelig is oor die optrede van ene Jack Grynberg, &#8216;n Amerikaanse oliemagnaat in die SAR.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Grynberg het onlangs sy aanspraak op oliekonsessies in die land verloor wat hy deur die howe wou herstel. Gerugte wil h\u00ea dat die Seleka-rebelle deur Grynberg Petroleum teen president Boziz\u00e9 befonds is. Daar het skielik oral werwingsentra in die land&nbsp;oopgemaak wat rekrute R1000 belowe om hul &#8220;patriotiese plig&#8221; vir Seleka na te kom.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die oliemagnaat van Denver is geen vreemdeling by konflik nie. Daar word bespiegel dat Grynberg verantwoordelik was vir die fenomenale opgang wat British Petroleum n\u00e1 die val van die Sowjet-Unie gemaak het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Grynberg, &#8216;n voormalige CIA-agent, het na bewering geologiese data by die Amerikaanse regering oor olievelde in Kazakstan&nbsp;gesteel wat hy aan BP se Lord Browne verkwansel het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Amerikaner het hom egter destyds met Browne misgis, en toe hy skrik vir die bedrae omkoopgeld wat Browne bereid was om te betaal aan Kazakstan se president Nazarbajef, het die twee se verhouding in &#8216;n bitter twis ontaard.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Van Grynberg se voorneme om die gay Browne se voorliefde vir kinders te ontmasker, of sy belastingontduiking in lande soos Egipte waar hy letterlik miljarde van die staat gesteel het, het dadels gekom aangesien Browne lankal reeds politici kon oorreed dat hy in landsbelang optree, ook in die VSA.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">By Woensdag se byeenkoms, was daar eenstemmigheid by die vergadering dat Suid-Afrika uit die SAR moet onttrek, &#8216;n goeie aanduiding dat Suid-Afrika ten minste Suid-Afrikaanse belange daar verteenwoordig, anders as &#8216;n paar ander spelers.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Boziz\u00e9 het glo hulpbronkonsessies aan Suid-Afrika toegestaan in ruil vir beskerming teen neokoloniale aasvo\u00ebls. Die Franse was na bewering woedend oor di\u00e9 ooreenkomste en was n\u00e1 Woensdag se vergadering sigbaar verlig oor die besluit dat Suid-Afrika sal onttrek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Idris D\u00e9by, die leier van Tsjad, het Woensdag op &#8216;n perskonferensie n\u00e1 die leiersbyeenkoms ges\u00ea dat hulle die oorname van die rebelleleier, hoofman Michel Djotodia, as president van die SAR verwerp. Djotodia het vroe\u00ebr aangekondig dat hy vir die volgende drie jaar die &#8220;oorgang&#8221; sal lei.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die <em>Communaut\u00e9 \u00e9conomique des Etats d&#8217;Afrique centrale<\/em> (CEEAC) het hul ondersteuning vir &#8216;n oorgangskandidaat in die SAR uitgespreek wat die land binne 18 maande tot &#8216;n oorgangsbestel sal lei. &#8216;n Oorgangsraad is in die vooruitsig gestel, naamlik die <em>Comit\u00e9 national de transition<\/em> (CNT), waarby die rolspelers van die Libreville-ooreenkoms ook ingesluit is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;&#8216;n Komitee wat bestaan uit bekende figure in die SAR moet die oorgang lei. Hulle sal uitvoerende magte h\u00ea en sal die oorgangspresident kies,&#8221; het D\u00e9by ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ambassadeur van die EU in Bangui, Guy Samzun, het egter sy hoop uitgespreek dat die rebelleleier Djotodia wel as president sal oorneem, wat kan lei tot verdere destabilisering in midde-Afrika. Die VN het egter reeds die mandaat vir &#8216;n multinasionale ingrypingsmag in die DRK goedgekeur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die herstel van &#8216;n grondwetlike bestel in die SAR in ooreenstemming met die voorskrifte van die Afrika-Unie se veiligheidsraad, is geopper asook die volgehoue betrokkenheid van die <em>Organisation internationale de la francophonie<\/em>.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Suid-Afrikaanse weermag se ontplooiing in die DRK sal op vrede en stabiliteit in die streek gerig wees. Ugandese soldate en vegvliegtuie is ook in die noorde van die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) saamgetrek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Sending bestaande \u200b\u200buit ministers van die CEEAC, die Ekonomiese Gemeenskap van Sentraal-Afrikaanse State, die Afrika-Unie, die EU en die <em>Organisation internationale de la francophonie<\/em>, sal aanstons oor die toekoms van SAR besluit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die rol wat die Amerikaanse oliemagnaat Jack Grynberg in die toekoms van die SAR sal speel, moet egter nie geringgeskat word nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die felheid waarmee opposisielede van COPE en die DA president Zuma se optrede in die Sentraal-Afrikaanse Republiek veroordeel, laat &#8216;n mens wonder of hulle werklik verstaan wat daar afspeel. Die ander moontlikheid is dat hulle besonder goed ingelig is oor die optrede van ene Jack Grynberg, &#8216;n Amerikaanse oliemagnaat in die SAR. Grynberg het onlangs &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14376\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Die neokoloniale spel in SAR op dreef&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[10588,10587,10585,10586,10584,321],"class_list":["post-14376","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-bozize","tag-british-petroleum","tag-jack-grynberg","tag-lord-browne","tag-sentraal-afrikaanse-republiek","tag-zuma"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14376","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14376"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14376\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14376"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14376"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14376"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}