{"id":14372,"date":"2013-04-03T07:13:58","date_gmt":"2013-04-03T07:13:58","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14372"},"modified":"2013-04-03T07:13:58","modified_gmt":"2013-04-03T07:13:58","slug":"sanw-omsingel-sar-in-afwagting-op-samesprekinge-in-tsjad","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14372","title":{"rendered":"SANW omsingel SAR in afwagting op samesprekinge in Tsjad"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika het nog versterkings en wapens noord geskuif na die grense van die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR), het Beeld berig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vegvliegtuie en gevegshelikopters is ook in die SAR se buurstate ontplooi.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Milit\u00eare bronne het egter ges\u00ea verslae dat Suid-Afrikaanse troepe in Uganda en die Demokratiese Republiek van die Kongo saamtrek, is nie geloofwaardig nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Daar is geen bedreiging van buite, hetsy van [afgesette president] Boziz\u00e9 of van Suid-Afrika nie,&#8221; s\u00ea &#8216;n senior milit\u00eare bron. &#8220;Die enigste bedreiging wat ons in die gesig staar is van die Seleka rebelle self. Hul leiers is nie in staat om hulle te beheer nie,&#8221; het een bron aan timeslive.co.za ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Franse soldaat by die lughawe in die hoofstad Bangui het ges\u00ea hy het drie Suid-Afrikaanse Hercules-vragvliegtuie gesien land en opstyg Maandag, en een Woensdag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">By die presidensi\u00eble paleis in die hoofstad het dokumente, sommige &#8220;vertroulik&#8221; gemerk, op die vloer in die geplunderde kantore van senior kabinetsamptenare rondgestrooi gel\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die dokumente sluit in besonderhede van &#8216;n Switserse bankrekening, verslae van Boziz\u00e9 se milit\u00eare bevelvoerders van die rebelle se bewegings, en aanbevelings vir die bevordering van milit\u00eare offisiere.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die rebelle het intussen werwingsentrums oopgemaak om werklose jeugdiges, insluitend vroue, te kry om aan te sluit en hulle belowe ongeveer R1000 per maand.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Om &#8216;n soldaat te wees, ons land te beskerm, sal ons taak wees,&#8221; s\u00ea 17-jaar-oue Basangi Bienvenu.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Samesprekings word vandag in Tsjad gehou by &#8216;n buitengewone vergadering van die Ekonomiese en Monet\u00eare Gemeenskap van Sentraal-Afrika \u00ad(Cemac), onder voorsitterskap van pres. Idriss D\u00e9by van Tsjad.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Pres. Jacob Zuma sal die vergadering bywoon waar verdere milit\u00eare optrede in die SAR bespreek sal word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hoewel die weermag die berigte van &#8216;n magsopbou ontken, het Gripen-vegvliegtuie Woensdag opgestyg, vermoedelik na Entebbe in Uganda.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Drie gehuurde vragvliegtuie, twee Ilyushin 76&#8217;s en &#8216;n Antonov 124, het reeds vlugte na Entebbe en die Demokratiese Republiek van die Kongo (DRK) onderneem. Rooivalke en Oryx-helikopters sal glo ontplooi word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die magsopbou is deel van &#8216;n strategie wat die SAR omsingel in afwagting op die uitkoms van vandag se vergadering. Die teenwoodigheid van Suid-Afrikaanse troepe sal ongetwyfeld ook die besluite van die vergadering be\u00efnvloed.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Luidens berigte uit die DRK en Uganda is van die Suid-Afrikaanse wapentuig en soldate onder meer by Gemena in die DRK, sowat 180 km van die SAR-hoofstad, Bangui, saamgetrek.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Suid-Afrika het nog versterkings en wapens noord geskuif na die grense van die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR), het Beeld berig. Vegvliegtuie en gevegshelikopters is ook in die SAR se buurstate ontplooi. Milit\u00eare bronne het egter ges\u00ea verslae dat Suid-Afrikaanse troepe in Uganda en die Demokratiese Republiek van die Kongo saamtrek, is nie geloofwaardig nie. &#8220;Daar is &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14372\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;SANW omsingel SAR in afwagting op samesprekinge in Tsjad&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-14372","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14372","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14372"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14372\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14372"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14372"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14372"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}