{"id":14371,"date":"2013-04-03T07:08:06","date_gmt":"2013-04-03T07:08:06","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14371"},"modified":"2013-04-03T07:08:06","modified_gmt":"2013-04-03T07:08:06","slug":"verdagtes-in-rugbymoord-steeds-nie-vas","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14371","title":{"rendered":"Verdagtes in rugbymoord steeds nie vas"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die DA s\u00ea die polisie moet verduidelik waarom vyf mans wat daarvan verdink word dat hulle verlede naweek &#8216;n Engelse rugbyondersteuner by Kingspark in Durban doodgeslaan het, nog nie in hegtenis geneem is nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Agt-en-twintigjarige Britse oud-seesoldaat, Brett Williams, is op die stadion se buiteveld dood nadat hy geskop en aangerand is ten aanskoue van rugby-ondersteuners.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die verdagtes wat na bewering aan die polisie bekend is, het inhegtenisneming oor die langnaweek vrygespring deur te onderhandel dat hulle hul vandag sal oorgee.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die DA LP, Dianne Kohler-Barnard, het di\u00e9 re\u00ebling egter bevraagteken en s\u00ea die mans moes reeds agter tralies gewees het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">n Senior navorser by die Instituut vir Sekerheidstudies, Johan Burger, s\u00ea die polisie het die reg om ingevolge die Strafproseswet mense in hegtenis te neem wat van &#8216;n ernstige oortreding soos moord verdink word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy s\u00ea hulle het ook die reg om so &#8216;n persoon tot sy eerste hofverskyning aan te hou. Die voorwaarde is dat dit binne 48 uur moet gebeur. Indien die 48 uur oor &#8216;n naweek strek, behoort dit die volgende werksdag n\u00e1 die naweek te wees.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die DA s\u00ea die polisie moet verduidelik waarom vyf mans wat daarvan verdink word dat hulle verlede naweek &#8216;n Engelse rugbyondersteuner by Kingspark in Durban doodgeslaan het, nog nie in hegtenis geneem is nie. &#8216;n Agt-en-twintigjarige Britse oud-seesoldaat, Brett Williams, is op die stadion se buiteveld dood nadat hy geskop en aangerand is ten aanskoue &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14371\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Verdagtes in rugbymoord steeds nie vas&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14371","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14371","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14371"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14371\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14371"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14371"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14371"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}