{"id":14370,"date":"2013-04-03T06:59:54","date_gmt":"2013-04-03T06:59:54","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14370"},"modified":"2013-04-03T06:59:54","modified_gmt":"2013-04-03T06:59:54","slug":"drie-wat-miljoene-van-munisipaliteit-steel-kry-borg","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14370","title":{"rendered":"Drie wat miljoene van munisipaliteit steel kry borg"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Drie van die vier mans wat daarvan beskuldig word dat hulle miljoene by &#8216;n munisipaliteit in Mpumalanga gesteel het, is Dinsdag op borgtog vrygelaat, het die Valke ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die drie mans het in die Secunda-landdroshof verskyn en is op borgtog van R15 000 elk vrygelaat. Al vier sal weer saam op 21 Mei verskyn, het kapt. Paul Ramaloko ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Charles Mabe, Bonga Sithole en Sikhakhane Sibeko is op 25 Maart in hegtenis geneem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die vierde man, Sihle Mabuya, &#8216;n munisipale IT-tegnikus, is reeds vrygelaat op borgtog van R15 000 n\u00e1 hy op 26 Maart in die hof verskyn het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die groep het na bewering wagwoorde gebruik om toegang tot munisipale rekeninge te verkry, waarna hulle geld na hul persoonlike rekeninge oorgeplaas het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hulle het daarin geslaag om ongeveer R2,6 miljoen elk te onttrek, en was op die punt om nog R39 miljoen te onttrek toe hulle in hegtenis geneem is.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle het na bewering &#8216;n toestel op &#8216;n rekenaar by die Secunda-munisipaliteit gebruik om die finansi\u00eble hoof se wagwoorde te bekom. Dis &#8216;n eenvoudige prosedure om die toestel aan &#8216;n rekenaar te koppel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die groep het na bewering die wagwoorde gebruik om toegang tot die munisipale rekeninge te verkry om geld na hulle persoonlike rekeninge oor te dra,&#8221; het Ramaloko verlede maand ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Drie van die vier mans wat daarvan beskuldig word dat hulle miljoene by &#8216;n munisipaliteit in Mpumalanga gesteel het, is Dinsdag op borgtog vrygelaat, het die Valke ges\u00ea. Die drie mans het in die Secunda-landdroshof verskyn en is op borgtog van R15 000 elk vrygelaat. Al vier sal weer saam op 21 Mei verskyn, het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14370\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Drie wat miljoene van munisipaliteit steel kry borg&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14370","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14370","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14370"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14370\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14370"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14370"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14370"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}