{"id":14365,"date":"2013-04-02T05:28:22","date_gmt":"2013-04-02T05:28:22","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14365"},"modified":"2013-04-02T05:28:22","modified_gmt":"2013-04-02T05:28:22","slug":"heli-ongeluk-swart-vlieenier-was-sonder-ondervinding","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14365","title":{"rendered":"Heli-ongeluk: Swart vlie\u00ebnier was &#8216;sonder ondervinding&#8217;"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Sielkundiges van die weermag is inderhaas ontplooi vir &#8216;n spesiale ontlontingsessie in die Krugerwildtuin om die moontlike rassespanning n\u00e1 &#8216;n helikopterongeluk wat deur &#8216;n onervare swart vlie\u00ebnier veroorsaak is, te bestuur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit blyk dat die helikoptervlie\u00ebnier wat die ongeluk veroorsaak het waarin &#8216;n wit kaptein dood is, nie ondervinding van &#8220;toestande in die wildtuin&#8221; gehad het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kapt. Phil Chabalala (vlie\u00ebnier) en sers. G.P. Ruiters (vlugingenieur) het volgens bronne baie min ondervinding van vlieg oor die algemeen gehad. Ruiters het glo eers twee weke gelede as vlugingenieur gekwalifiseer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Lugsteun is na Houtbosch\u00adrand, noord van Satara, tesame met soldate in &#8216;n reaksiemag teen die stropers ontplooi. Die span het die naweek gehelp om &#8216;n gewonde renosterstroper na &#8216;n hospitaal te vlieg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Voertuie se ligte is aangeskakel om die landingsterrein te help verlig omdat dit donker was. Chabalala het blykbaar gesukkel om te land.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het besluit om nog &#8216;n slag te sirkel en weer te probeer. Die heli het sowat 1 km verder verongeluk nadat dit oor die grond getol het en in stukke gebreek het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die lugmagbemanning van die Agusta 109-helikopter van 15 Eskader in Durban was slegs vir die naweek ontplooi, het Beeld berig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle het Woensdag in die wildtuin aangekom..<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Edna Molewa, minister van water- en omgewingsake het hulde gebring aan die soldate wat hul lewens op die spel plaas in die stryd teen die stropers.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die tragedie waarin al vyf insittendes dood is, mag nie tot moedeloosheid in die stryd teen die stropers lei nie, het sy ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Sielkundiges van die weermag is inderhaas ontplooi vir &#8216;n spesiale ontlontingsessie in die Krugerwildtuin om die moontlike rassespanning n\u00e1 &#8216;n helikopterongeluk wat deur &#8216;n onervare swart vlie\u00ebnier veroorsaak is, te bestuur. Dit blyk dat die helikoptervlie\u00ebnier wat die ongeluk veroorsaak het waarin &#8216;n wit kaptein dood is, nie ondervinding van &#8220;toestande in die wildtuin&#8221; gehad &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14365\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Heli-ongeluk: Swart vlie\u00ebnier was &#8216;sonder ondervinding&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14365","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14365","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14365"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14365\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14365"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14365"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14365"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}