{"id":14361,"date":"2013-04-01T14:33:55","date_gmt":"2013-04-01T14:33:55","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14361"},"modified":"2013-04-01T14:33:55","modified_gmt":"2013-04-01T14:33:55","slug":"da-wil-frankryk-in-sar-help","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14361","title":{"rendered":"DA wil Frankryk in SAR help"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die Demokratiese Alliansie beplan om &#8216;n dringende mosie ter tafel l\u00ea om pres. Jacob Zuma te dwing om alle Suid-Afrikaanse troepe uit die Sentraal Afrikaanse Republiek (SAR) te onttrek, is Maandag berig<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">David Maynier, DA-woordvoerder oor verdediging, het aan die media in Kaapstad ges\u00ea dit moet troepe insluit wat glo na die Demokratiese Republiek van die Kongo en Uganda gestuur is vir operasies wat verband hou met die SAR-sending, wat die lewe van 13 Suid-Afrikaanse soldate ge\u00ebis het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Helen Zille, DA-leier, het ges\u00ea die manier waarop die troepe ontplooi is en die motivering vir die sending moet bekend gemaak word omdat albei dui op &#8216;n politieke skandaal.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zille het ges\u00ea die regering het versuim om berigte dat Chancellor House, die ANC se beleggingsonderneming, sakebelange in SAR het, te ontken of bevestig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die DA se mosie sal Franse maatskappye in die SAR bevoordeel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die party se parlement\u00eare leier, Lindiwe Mazibuko s\u00ea sy het President Jacob Zuma gevra om &#8216;n dringende vergadering van albei huise van die parlement byeen te roep om te bespreek wat in die Sentraal-Afrikaanse Republiek gebeur het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Aangesien die parlement in reses is sal &#8216;n ontwerp-resolusie by die speaker van die Parlement, Max Sisulu ingehandig word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mazibuko s\u00ea hulle wil h\u00ea die parlement moet op die laatste vroeg volgende week oor die saak stem. Die parlement\u00eare woordvoerder, Luzako Jacobs, het ges\u00ea hy kan nie nou kommentaar lewer nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Demokratiese Alliansie beplan om &#8216;n dringende mosie ter tafel l\u00ea om pres. Jacob Zuma te dwing om alle Suid-Afrikaanse troepe uit die Sentraal Afrikaanse Republiek (SAR) te onttrek, is Maandag berig David Maynier, DA-woordvoerder oor verdediging, het aan die media in Kaapstad ges\u00ea dit moet troepe insluit wat glo na die Demokratiese Republiek van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14361\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;DA wil Frankryk in SAR help&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-14361","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14361","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14361"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14361\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14361"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14361"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14361"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}