{"id":14349,"date":"2013-03-28T07:11:56","date_gmt":"2013-03-28T07:11:56","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14349"},"modified":"2013-03-28T07:11:56","modified_gmt":"2013-03-28T07:11:56","slug":"egipte-vang-internetkabelsaboteurs","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14349","title":{"rendered":"Egipte vang Internetkabelsaboteurs"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Egipte se kuswag het drie duikers gevang wat &#8216;n ondersese Internetkabel Woensdag deurgesny het, het die weermag ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is die eerste aanduiding dat misdadigers betrokke kan wees in die probleme met verbindings en ontwrigtings aanlyn.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Vissersboot is naby die Middellandse hawestad Alexandria gestop deur die Egiptiese kuspatrollie en&nbsp;drie duikers is in hegtenis geneem, het die weermag-woordvoerder ges\u00ea op sy amptelike Facebook-bladsy.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het nie besonderhede van die duikers se moontlike motief vir die beskadiging van die kabel gegee nie. Die kabel is die eiendom van die land se monopolistiese landlynverskaffer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die gewapende magte het &#8216;n sabotasiepoging gefnuik en drie duikers in hegtenis geneem terwyl hulle &#8216;n ondersese kabel deurgesny het,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is nie duidelik of die voorval verband hou met ontwrigting naas Egipte se kus soos die kabeloperateur SEACOM verlede week aangekondig het nie. Verskeie lyne wat Europa met Afrika, die Midde-Ooste en Asi\u00eb verbind, is geraak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">SEACOM het nie enige verduideliking gegee vir die herleiding van telekommunikasieverkeer in die vroe\u00eb oggendure van Vrydag nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Internet-gebruikers het stadiger konneksies sedertdien aangemeld.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Egipte se kuswag het drie duikers gevang wat &#8216;n ondersese Internetkabel Woensdag deurgesny het, het die weermag ges\u00ea. Dit is die eerste aanduiding dat misdadigers betrokke kan wees in die probleme met verbindings en ontwrigtings aanlyn. &#8216;n Vissersboot is naby die Middellandse hawestad Alexandria gestop deur die Egiptiese kuspatrollie en&nbsp;drie duikers is in hegtenis geneem, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14349\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Egipte vang Internetkabelsaboteurs&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-14349","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14349","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14349"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14349\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14349"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14349"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14349"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}