{"id":14347,"date":"2013-03-28T06:12:02","date_gmt":"2013-03-28T06:12:02","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14347"},"modified":"2013-03-28T06:12:02","modified_gmt":"2013-03-28T06:12:02","slug":"rotbendes-val-kapenaars-aan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14347","title":{"rendered":"Rotbendes val Kapenaars aan"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Yslike rotte wat in groepe aanval is besig om die inwoners van &#8216;n Kaapse losieshuis te terroriseer, het die Cape Argus Woensdag berig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Lundi Galanda, van die Dura-losieshuis in Langa op die Kaapse Vlakte, het aan die koerant ges\u00ea sy kan snags hoor hoe die rotte aan die voordeur krap.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hulle o\u00eb skyn soos die hoofligte van &#8216;n motor. Die rotte is nes vampiere want hulle verskyn slegs in die aand. Hulle het reeds hul pad deur &#8216;n metaaldeur oopgeknaag&#8230;daar is niks wat die goed kan keer nie,&#8221; het Galanda ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die rotte het glo reeds deur die deksels van boontjiebotter-houers en plastiekhouers gebyt.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Galanda woon saam met sewe ander gesinne in die gebou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Eunice Phatiwa (65), &#8216;n gemeenskapsleier in Langa, woon reeds die afgelope 40 jaar in die losieshuis.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die rotprobleem het oor die jare vererger en hulle is nie meer bang vir ons nie. Hulle begin elke aand omstreeks 20:00 met hul aanvalle. Wanneer ons slaap trek ons die komberse oor ons koppe, selfs in die somer,&#8221; het Phatiwe ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hulle byt ons in die gesig, kop en aan ons voete&#8230;die rotte weet wat hulle wil h\u00ea&#8230;hulle is doelbewus in hul bewegings, net soos mense.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Stad Kaapstad het onlangs aangekondig dat R530 843 begroot is om van die stad se rotplaag in die stad ontslae te raak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Di\u00e9 aankondiging het gevolg kort na &#8216;n twiet van die Wes-Kaape premier, Helen Zille, wat vertel het van &#8216;n rot wat haar aan haar toon in die tuin gebyt het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Yslike rotte wat in groepe aanval is besig om die inwoners van &#8216;n Kaapse losieshuis te terroriseer, het die Cape Argus Woensdag berig. Lundi Galanda, van die Dura-losieshuis in Langa op die Kaapse Vlakte, het aan die koerant ges\u00ea sy kan snags hoor hoe die rotte aan die voordeur krap. &#8220;Hulle o\u00eb skyn soos die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14347\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Rotbendes val Kapenaars aan&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14347","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14347","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14347"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14347\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14347"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14347"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14347"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}