{"id":14345,"date":"2013-03-27T10:14:09","date_gmt":"2013-03-27T10:14:09","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14345"},"modified":"2013-03-27T10:14:09","modified_gmt":"2013-03-27T10:14:09","slug":"rusland-sa-skep-platimun-handelsblok","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14345","title":{"rendered":"Rusland, SA skep platinum-handelsblok"},"content":{"rendered":"<p>Rusland en Suid-Afrika, wat saam sowat 80 persent van die w\u00eareld se reserwes van die platinumgroep metale beheer, beplan om &#8216;n handelsblok te skep soortgelyk aan OPUL om die vloei van uitvoere te beheer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons doel is om ons aksies te ko\u00f6rdineer om ooreenkomstig die markte uit te brei vir die realisering van hierdie metale,&#8221; het die Russiese minister van Natuurlike Hulpbronne Sergey Donskoy gister ges\u00ea in &#8216;n onderhoud by die Brics-spitsberaad van die leiers van Brasili\u00eb, Rusland, Indi\u00eb en Suid-Afrika in Durban.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die prys hang af van die struktuur van die mark en ons sal die struktuur van die mark bepaal.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ander platinumprodusente sal genooi word om by die blok aan te sluit, wat soortgelyk sal wees aan die Organisasie van Petroleum Uitvoer Lande, het Donskoy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die doel sal wees om nuwe markte te ontgin eerder as om uitvoere te beperk, het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Daar sal &#8216;n vergadering in die somer wees om meganismes in detail te bespreek.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die vyfde Brics-beraad word in Durban gehou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Suid-Afrikaanse miljard\u00ear Patrice Motsepe is aangestel as die voorsitter van die nuutgestigte Brics-sakeraad, berig die Sowetan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Black Management Forum (BMF) het die aanstelling verwelkom.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nicholas Maweni, besturende direkteur van die BMF, het aan die koerant ges\u00ea die raad sal verskeie sakekwessies hanteer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vier ander lede van die raad is verteenwoordigers van die ander Brics-lande \u2013 Brasili\u00eb, Rusland, Indi\u00eb en China.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die raad sal ons &#8216;n geleentheid gee om &#8216;n sakeliggaam te h\u00ea wat ekonomiese geleenthede sal uitwys en kwessie waardeur elke land in die gesig gestaar word. Elke lidland sal marktoegang tot sy Brics-vennote verskaf,&#8221; het Maweni ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Rusland en Suid-Afrika, wat saam sowat 80 persent van die w\u00eareld se reserwes van die platinumgroep metale beheer, beplan om &#8216;n handelsblok te skep soortgelyk aan OPUL om die vloei van uitvoere te beheer. &#8220;Ons doel is om ons aksies te ko\u00f6rdineer om ooreenkomstig die markte uit te brei vir die realisering van hierdie metale,&#8221; &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14345\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Rusland, SA skep platinum-handelsblok&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[85],"tags":[],"class_list":["post-14345","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c76-sake"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14345","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14345"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14345\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14345"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14345"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14345"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}