{"id":14341,"date":"2013-03-27T05:37:56","date_gmt":"2013-03-27T05:37:56","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14341"},"modified":"2013-03-27T05:37:56","modified_gmt":"2013-03-27T05:37:56","slug":"hospitale-in-sar-verlate-rebelle-neem-beheer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14341","title":{"rendered":"Hospitale in SAR verlate, rebelle neem beheer"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Hospitale in die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR) is sonder mediese personeel en burgers verkies om in hul huise te bly, selfs al is hulle gewond, het die hulporganisasie Medecins Sans Frontieres (MSF) Dinsdag ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit volg nadat die selferkende president van die land die grondwet nietig verklaar het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">N\u00e1 die milit\u00eare staatsgreep deur die Seleka-rebellekoalisie het MSF die meeste groot hospitale in die hoofstad Bangui besoek. Hulle het gevind dat daar &#8220;geen mediese personeel is nie (en) selfs nie eers &#8216;n skoonmaker nie&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Altesaam 70 gewonde mense het Sondag by &#8216;n milit\u00eare hospitaal vir behandeling gewag n\u00e1 gevegte die naweek waarin 13 Suid-Afrikaanse soldate hul lewens verloor het. Teen Maandag het tientalle beseerdes nog vir hulp gewag, het Sylvain Groulx, &#8216;n lid van MSF in Bangui, ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die beseerdes sluit burgerlikes sowel as soldate in.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het bygevoeg dat dit moeilik was om te bepaal hoeveel burgerlikes dood is &#8220;omdat die meeste mense nie hospitaal toe gaan nie weens &#8216;n gebrek aan veiligheid. Daar is ook nie openbare vervoer nie en dit is slegs die Seleka-mense wat op straat is,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Seleka-rebelle het oor die naweek beheer van Bangui en die presidensi\u00eble paleis oorgeneem. Hulle het ook televisie- en radiostasies beset, terwyl die voormalige president, Francois Bozize, na Kameroen gevlug het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die rebelle beskuldig Bozize daarvan dat hy &#8216;n vredesooreenkoms wat in 2007 aangegaan is, oortree het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Hospitale in die Sentraal-Afrikaanse Republiek (SAR) is sonder mediese personeel en burgers verkies om in hul huise te bly, selfs al is hulle gewond, het die hulporganisasie Medecins Sans Frontieres (MSF) Dinsdag ges\u00ea. Dit volg nadat die selferkende president van die land die grondwet nietig verklaar het. N\u00e1 die milit\u00eare staatsgreep deur die Seleka-rebellekoalisie het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14341\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Hospitale in SAR verlate, rebelle neem beheer&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-14341","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14341","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14341"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14341\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14341"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14341"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14341"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}