{"id":14335,"date":"2013-03-26T15:03:18","date_gmt":"2013-03-26T15:03:18","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14335"},"modified":"2013-03-26T15:03:18","modified_gmt":"2013-03-26T15:03:18","slug":"indiese-politieke-leier-sterf-in-sluipmoord","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14335","title":{"rendered":"Indiese politieke leier sterf in sluipmoord"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Leier van &#8216;n politieke party is Dinsdag by sy huis in die Indiese hoofstad Nieu-Delhi doodgeskiet, het die polisie ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Deepak Bhardwaj, van die Bahujan Samaj Party, &#8216;n groot party wat aktief is in die land se mees dig bevolkte staat, Uttar Pradesh, is by sy plaashuis deur drie onge\u00efdentifiseerde mans vermoor.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die 61-jarige, wat verskeie hotelle en skole besit, is na &#8216;n nabygele\u00eb hospitaal geneem waar hy dood verklaar is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Bhardwaj het die nasionale verkiesing van 2009 betwis en was die rykste kandidaat, met bates wat ses miljard rupees (R1 miljard) werd was.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Drie aanvallers het in &#8216;n motor opgedaag en aangedring op &#8216;n vergadering met Bhardwaj. Een van hulle het later twee keer op hom geskiet wat sy dood veroorsaak het,&#8221; het Neeraj Kumar, die polisiehoof in Delhi, ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons het kringtelevisie-beeldmateriaal van die motor, die verdagtes en verskeie wenke waaraan ons werk. Ek is seker ons sal hierdie saak binnekort oplos,&#8221; het hy bygevoeg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens polisiebeamptes kon die moord moontlik die gevolg gewees het van &#8216;n persoonlike vyandskap en die aanvallers was huurmoordenaars, het die plaaslike media berig.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Leier van &#8216;n politieke party is Dinsdag by sy huis in die Indiese hoofstad Nieu-Delhi doodgeskiet, het die polisie ges\u00ea. Deepak Bhardwaj, van die Bahujan Samaj Party, &#8216;n groot party wat aktief is in die land se mees dig bevolkte staat, Uttar Pradesh, is by sy plaashuis deur drie onge\u00efdentifiseerde mans vermoor. Die 61-jarige, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14335\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Indiese politieke leier sterf in sluipmoord&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-14335","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14335","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14335"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14335\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14335"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14335"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14335"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}