{"id":14332,"date":"2013-03-26T06:37:01","date_gmt":"2013-03-26T06:37:01","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14332"},"modified":"2013-03-26T06:37:01","modified_gmt":"2013-03-26T06:37:01","slug":"druk-op-zuma-om-soldate-terug-te-bring","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14332","title":{"rendered":"Druk op Zuma om soldate terug te bring"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Versoeke is aan die toeneem dat die oorblywende Suid-Afrikaanse soldate in die Sentraal Afrikaanse Republiek na Suid-Afrika terugkeer. Die hoofsekretaris van Cosatu, Zwelinzima Vavi, s\u00ea soldate behoort ontplooi te word as deel van &#8216;n Afrika Unie-mandaat en hulle het &#8216;n president beskerm wat uit die land gevlug het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Vryheidsfront Plus en die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermagunie het saamgestem dat die soldate behoort terug te kom. President Jacob Zuma het in Januarie vanjaar die ontplooiing van soldate in die Sentraal Afrikaanse Republiek gemagtig as deel van &#8216;n milit\u00eare samewerkingsooreenkoms tussen die twee lande.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Slegs 200 van die soldate was ten tyde van die aanval in die land ontplooi. Hulle was in gevegte met tot tweeduisend rebelle betrokke waartydens 13 Suid-Afrikaners dood en 27 gewond is. Die Weermag s\u00ea die rebelle het egter groot lewensverliese gehad.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Intussen is onthul dat die afgesette president van die Sentraal Afrikaanse Republiek, Francois Bozize, Suid-Afrika om hulp gevra het nadat hy president Zuma verlede Vrydag ingelig het dat die rebelle hom gewaarsku het om die land te verlaat of &#8216;n milit\u00eare aanval te verwag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Minister van Verdediging, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, s\u00ea Bozize het Zuma ingelig dat die rebelle sy regering 72 uur tyd gegee het om die land te verlaat. Die nuus kom te midde van kritiek teen Suid-Afrika omdat hy nie sy soldate betyds aan die land onttrek het nie. Bozize bevind hom intussen in Kameroen.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die DA het gevra dat die Speaker van die Nasionale Vergadering, Max Sisulu, &#8216;n veelparty adhoc-komitee op die been bring om die ontplooiing van Suid-Afrikaanse soldate in die Sentraal Afrikaanse Republiek te ondersoek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die DA-woordvoerder oor Verdediging, David Meynier, s\u00ea hy het &#8216;n brief aan Sisulu gestuur en gevra dat so &#8216;n komitee aangestel word. Maynier s\u00ea die Weermag moes nooit troepe na die Sentraal Afrikaanse Republiek gestuur het nie<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Versoeke is aan die toeneem dat die oorblywende Suid-Afrikaanse soldate in die Sentraal Afrikaanse Republiek na Suid-Afrika terugkeer. Die hoofsekretaris van Cosatu, Zwelinzima Vavi, s\u00ea soldate behoort ontplooi te word as deel van &#8216;n Afrika Unie-mandaat en hulle het &#8216;n president beskerm wat uit die land gevlug het. Die Vryheidsfront Plus en die Suid-Afrikaanse Nasionale &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14332\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Druk op Zuma om soldate terug te bring&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14332","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14332","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14332"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14332\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14332"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14332"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14332"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}