{"id":14329,"date":"2013-03-25T07:03:40","date_gmt":"2013-03-25T07:03:40","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14329"},"modified":"2013-03-25T07:03:40","modified_gmt":"2013-03-25T07:03:40","slug":"agang-mik-vir-wit-boere","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14329","title":{"rendered":"Agang mik vir wit boere"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">By die opening van die <em>Land Divided 2013<\/em>-konferensie by die Universiteit van Kaapstad (UK) Sondag, het Mamphela Ramphele ges\u00ea die land is armer want Suid-Afrika verloor kommerwekkend baie van sy kommersi\u00eble boere na lande na die noorde van ons.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vyftien jaar gelede was daar 100 000 kommersi\u00eble boere in Suid-Afrika, vandag was daar 36 000.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is kommerwekkend dat Suid-Afrika sy kommersi\u00eble boere verloor aan ander lande na die noorde. Ons word vertel dat 50% van die kommersi\u00eble boere in Zambi\u00eb Suid-Afrikaners is. Daar is 800 van hulle in Mosambiek.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kommersi\u00eble boere is wat nodig is om die opkoms van klein boere aan te moedig en te ondersteun, het Ramphele ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die vier-dag-konferensie is 100 jaar n\u00e1 die aanvaarding van die 1913-segregasiewet gehou. Di\u00e9 wet het swart eienaarskap van grond in Suid-Afrika omskryf.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die konferensie-organiseerders &#8211; die Universiteit van Kaapstad, Stellenbosch en Wes-Kaap &#8211; s\u00ea dit bied &#8216;n groot geleentheid vir navorsers, die burgerlike samelewing en die staat om te besin oor die betekenis van &#8220;die grondvraag &#8216;in die Suid-Afrikaanse samelewing&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ramphele het ges\u00ea dat 19 jaar na demokrasie, die grondvraagstuk steeds &#8220;historiese, emosionele en simboliese betekenis&#8221; in Suid-Afrika inhou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het ges\u00ea dit beliggaam &#8216;n &#8220;verlore geleentheid&#8221;, wat gebruik kan word om die land se ekonomiese groei te verbeter.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;As ons regtig &#8216;n kreatiewe benadering tot grondhervorming volg, sal ons groei [ekonomies] met dubbelsyfers.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ramphele het ges\u00ea ongelykheid in Suid-Afrika is struktureel geskep, en daarom &#8220;moet dit struktureel reggestel word&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het ook kritiek gelewer op die ANC se verskansing van stamowerhede.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons moet strukturele ekonomiese ongelykhede aanspreek [&#8230;] en verseker dat landelike mense burgerregte geniet, eerder as &#8230; om onder die gebruiklike gesag van hoofmanne te staan.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Onder die apartheidsregering, is mag oor grond gekonsentreer in die hande van hoofmanne.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die ANC-regering gaan voort om die outokratiese rol van die hoofmanne oor die grond te bestendig, en daardeur marginaliseer hulle gewone mense.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek kan nie glo dit word gedoen deur ons eie post-apartheid regering nie,&#8221; het Ramphele ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het haar gehoor vertel dat die gewillige koper, gewillige verkoper-model van die oordrag van grond aan swart eienaarskap nie gewerk het nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>By die opening van die Land Divided 2013-konferensie by die Universiteit van Kaapstad (UK) Sondag, het Mamphela Ramphele ges\u00ea die land is armer want Suid-Afrika verloor kommerwekkend baie van sy kommersi\u00eble boere na lande na die noorde van ons. Vyftien jaar gelede was daar 100 000 kommersi\u00eble boere in Suid-Afrika, vandag was daar 36 000. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14329\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Agang mik vir wit boere&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-14329","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14329","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14329"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14329\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14329"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14329"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14329"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}