{"id":14327,"date":"2013-03-25T06:43:49","date_gmt":"2013-03-25T06:43:49","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14327"},"modified":"2013-03-25T06:43:49","modified_gmt":"2013-03-25T06:43:49","slug":"sanw-bevestig-onbekende-aantal-sterftes","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14327","title":{"rendered":"SANW bevestig onbekende aantal SAR-sterftes"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag het Sondag ges\u00ea Suid-Afrikaanse soldate is dood en beseer in gevegte in die land.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die weermag kon egter nie s\u00ea hoeveel mense dood en beseer is nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Brig. genl. Xolani Mabanga, woordvoerder van die SANW, het ges\u00ea die situasie in die land was Sondagmiddag kalm en dat die lewens van die Suid-Afrikaanse soldate nie bedreig word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons neem niks ligtelik op nie. Alle voorsorgmaatre\u00ebls is geneem.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mabanga het ges\u00ea gevegte tussen soldate en rebellemagte het Saterdag aan die buitewyke van die hoofstad, Bangui, plaasgevind.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Bozize het Sondag uit die hoofstad gevlug nadat honderde gewapende rebelle, wat gedreig het om hom omver te werp, te stad binnegedring het, berig AP.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Teen 12:00 Sondag het die rebelle Bangui oorgeneem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Vredesooreenkoms is op 11 Januarie onderteken, wat Bozize in staat stel om sy termyn, wat in 2016 verstryk, te voltooi, maar rebelle het die president daarvan beskuldig dat hy nie beloftes nagekom het wat gemaak is nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Rebelle eis dat Bozize Suid-Afrikaanse soldate huis toe stuur. Hulle wil ook 2 000 rebellevegters in die land se gewapende magte integreer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Pres. Jacob Zuma moes Suid-Afrikaanse soldate uit die Sentraal-Afrikaanse Republiek onttrek het toe die land se president, Francois Bozize, versuim het om &#8216;n vredesooreekoms na te kom, het die weermagvakbond Sanwu ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die president moes ons soldate onttrek het die oomblik toe Bozize sy verpligtinge in die verband verontagsaam het,&#8221; het adv. Pikkie Greeff, Sanwu se nasionale sekretaris<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Sy verontagsaming van daardie ooreekoms moes die groenlig wees vir die onttrekking van ons soldate uit daardie land.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Greeff het &#8216;n beroep op Zuma gedoen om &#8220;al ons troepe met onmiddellike effek te onttrek, selfs al behels dit &#8216;n milit\u00eare ingryping om ons troepe in nood te help&#8221;.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag het Sondag ges\u00ea Suid-Afrikaanse soldate is dood en beseer in gevegte in die land. Die weermag kon egter nie s\u00ea hoeveel mense dood en beseer is nie. Brig. genl. Xolani Mabanga, woordvoerder van die SANW, het ges\u00ea die situasie in die land was Sondagmiddag kalm en dat die lewens van die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14327\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;SANW bevestig onbekende aantal SAR-sterftes&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14327","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14327","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14327"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14327\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14327"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14327"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14327"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}