{"id":14313,"date":"2013-03-20T11:37:54","date_gmt":"2013-03-20T11:37:54","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14313"},"modified":"2013-03-20T11:37:54","modified_gmt":"2013-03-20T11:37:54","slug":"groenteboere-in-wes-kaap-trek-noustrop","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14313","title":{"rendered":"Groenteboere in Wes-Kaap trek noustrop"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die Wes-Kaapse regering in samewerking met die privaatsektor soek glo na maniere om 45 groenteboere te ondersteun, maar die boere bly skepties oor die belofte nadat die McCain-fabriek hul sluiting in George aangekondig het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Philip Terblanche, voorsitter van die Outeniqua-boerevereniging, het&nbsp; aan Sake 24 ges\u00ea die sluiting van die groentefabriek in George gaan verskaffers van kunsmis, saad en vervoer raak, asook ongeveer 500 seisoenale werkers.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">McCain sluit eerder die fabriek as om dit te verkoop omdat hy nie &#8216;n mededinger wil h\u00ea nie, s\u00ea boere.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Groenteboere wat aan die George-fabriek lewer, het gediversifiseer, maar hulle gaan die knyp voel. &#8220;As ons regering enigsins iets vir landbou voel, kan hulle regtigwaar kyk hoe McCain gehelp kan word deur minstens die invoer van bevrore groente te beperk, s\u00ea een vooraanstaande boer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mededinging van goedkoop ingevoerde bevrore groente, veral uit China, het oor die afgelope drie jaar toegeneem. Daar was ook &#8216;n skerp toename in die invoer van bevrore groente uit Wes-Europa.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Wes-Europese boere kry landbou-subsidies en boonop is die klimaat vir die verbouing van groente, danksy die nodige konstante re\u00ebnval, daar beter as in Suid-Afrika. Die meeste van ons produsente se groente, veral bone, word besproei wat gepaardgaande water- en elektrisiteitskoste meebring,&#8221; s\u00ea Louis Wolthers, besturende direkteur van McCain Foods SA.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea dat mededinging deur ingevoerde groente die rede is vir die sluiting van die fabriek. Gebiede in Limpopo en op die Ho\u00ebveld onder besproeiing voorsien voorts aan die behoefte.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wolthers s\u00ea elektrisiteit is &#8216;n groot koste want die verkoelingsaanleg moet teen volle krag werk, al is dit nie vol nie. Vervoerkoste speel ook &#8216;n rol weens lang afstande tussen produsente en die \u00adGeorge-verwerkingsaanleg.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Wes-Kaapse regering in samewerking met die privaatsektor soek glo na maniere om 45 groenteboere te ondersteun, maar die boere bly skepties oor die belofte nadat die McCain-fabriek hul sluiting in George aangekondig het. Philip Terblanche, voorsitter van die Outeniqua-boerevereniging, het&nbsp; aan Sake 24 ges\u00ea die sluiting van die groentefabriek in George gaan verskaffers van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14313\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Groenteboere in Wes-Kaap trek noustrop&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[85],"tags":[],"class_list":["post-14313","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c76-sake"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14313","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14313"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14313\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14313"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14313"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14313"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}