{"id":14310,"date":"2013-03-20T06:42:30","date_gmt":"2013-03-20T06:42:30","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14310"},"modified":"2013-03-20T06:42:30","modified_gmt":"2013-03-20T06:42:30","slug":"franse-boek-oor-geweld-word-blitsverkoper","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14310","title":{"rendered":"Franse boek oor swart geweld word blitsverkoper"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Clockwork Orange: Frankryk, &#8216;n <a href=\"http:\/\/www.amren.com\/features\/2013\/03\/france-laid-waste\/\">omstrede boek<\/a> wat beweer Frankryk is besig om &#8216;n barbaarse land te word met toenemende diewery, verkragtings en aanvalle, het &#8216;n blitsverkoper geword.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens die boek is hoofstroom-politici en die media besig om &#8216;n ontstellende werklikheid te verdoesel oor die geweld in land.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Niemand moet die werklikheid ignoreer nie,&#8221; naamlik dat daar &#8220;elke 24 uur 13.000 diefstalle, 2000 aanvalle en 200 verkragtings&#8221; plaasvind in Frankryk, syfers veel ho\u00ebr as die amptelike nasionale statistiek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die boek word deur sommige kommentators en kriminolo\u00eb afgemaak as bevooroordeeld, onwetenskaplik en ronduit rassisties, en hulle beskuldig die skrywer dat hy smous met ver-regse teorie\u00eb wat misdaad en immigrasie koppel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar sedert die vrystelling in middel-Januarie, het die boek deur Laurent Obertone, die skuilnaam van &#8216;n onbekende 28-jarige joernalis, 35.000 kopie\u00eb verkoop en &#8216;n nuwe oplaag van 20.000 is gedruk. Dit is tans op die vyfde plek op Frankryk se weeklikse Ipsos-Livres-Hebdo blitsverkoperys en is derde op Amazon se mees gesogte boekranglys.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die boek gee die skrywer klinies &#8216;n opsomming van die toename in geweld en kom tot die gevolgtrekking dat &#8220;ultra-gewelddadige misdaad&#8221; ontplof het in Frankryk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die werklike vlak van misdaad, waarskynlik die ergste in die geskiedenis van die Franse Republiek, is sowat 12 miljoen misdade per jaar,&#8221; s\u00ea die skrywer. Die werklike misdaadvlak is &#8220;drie keer ho\u00ebr&#8221; as die amptelike syfers aangesien amptelike syfers slegs geregistreerde of opgeloste misdade in ag neem.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Obertone s\u00ea: &#8220;Ek veg vir &#8216;n waarheid wat ek ontdek het en wat nie die mediablootstelling kry wat dit verdien nie.&#8221; Die boek het &#8216;n senuwee getref want Frankryk se parlement het hierdie week begin met &#8216;n debat oor hervormings wat ernstige misdaad betref.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Obertone ontken dat hy &#8216;n ver-regse simpatiseerder is en s\u00ea hy het &#8220;geen politieke verbintenis&#8221; nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Clockwork Orange: Frankryk, &#8216;n omstrede boek wat beweer Frankryk is besig om &#8216;n barbaarse land te word met toenemende diewery, verkragtings en aanvalle, het &#8216;n blitsverkoper geword. Volgens die boek is hoofstroom-politici en die media besig om &#8216;n ontstellende werklikheid te verdoesel oor die geweld in land. &#8220;Niemand moet die werklikheid ignoreer nie,&#8221; naamlik dat &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14310\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Franse boek oor swart geweld word blitsverkoper&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-14310","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14310","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14310"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14310\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14310"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14310"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14310"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}