{"id":14306,"date":"2013-03-20T05:41:19","date_gmt":"2013-03-20T05:41:19","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14306"},"modified":"2013-03-20T05:41:19","modified_gmt":"2013-03-20T05:41:19","slug":"malema-se-plaas-genasionaliseer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14306","title":{"rendered":"Malema se plaas genasionaliseer"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Julius Malema se plaas is genasionaliseer. Die batebeslagleggingseenheid het gister beslag gel\u00ea op sy plaas in&nbsp; Limpopo nadat hy versuim het om &#8216;n Pretoriase hooggeregshofbevel aan die SAID in Desember teen te staan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens die Nasionale Vervolgingsgesag se woordvoerder, is so &#8216;n verklaringsbevel Maandag verleen. Die geregistreerde eienaar is Gwama Properties, &#8216;n sakeonderneming van die Malema-vertroueling Lesiba Gwangwa.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die NVG beweer dat die plaas behoort aan Malema.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is opmerklik dat die eenheid se aansoek nie teengestaan is deur mnr. Gwangwa of sy maatskappy, Gwama Properties, of deur Mnr Malema, wat na bewering die werklike eienaar is nie,&#8221; het die woordvoerder ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ho\u00ebr hof het op 5 Desember beslis dat die plaas gekoop is met fondse verkry deur diefstal, bedrog en korrupsie, of dat die eiendom het alternatiewelik gebruik is om geld te was.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die beslaglegging op die plaas is gisteroggend deur die hooggeregshof in Pretoria bekragtig nadat dit as bate bevries is. Die plaas Schuilkraal, is glo meer as R4 miljoen werd.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die SA Inkomstediens het die geskorsde ANC-jeugleier se bates laat sekwestreer om R16-miljoen belastingskuld te verhaal.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is nie bekend of Malema die hof vra om toegelaat te word om sy be\u00ebdigde verklaring in te dien teen die sekwestrasie nie. Hy het kennis gegee van sy voorneme om dit te doen, maar die sperdatum gemis.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Julius Malema se plaas is genasionaliseer. Die batebeslagleggingseenheid het gister beslag gel\u00ea op sy plaas in&nbsp; Limpopo nadat hy versuim het om &#8216;n Pretoriase hooggeregshofbevel aan die SAID in Desember teen te staan. Volgens die Nasionale Vervolgingsgesag se woordvoerder, is so &#8216;n verklaringsbevel Maandag verleen. Die geregistreerde eienaar is Gwama Properties, &#8216;n sakeonderneming van die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14306\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Malema se plaas genasionaliseer&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14306","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14306","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14306"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14306\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14306"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14306"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14306"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}