{"id":14305,"date":"2013-03-20T05:30:42","date_gmt":"2013-03-20T05:30:42","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14305"},"modified":"2013-03-20T05:30:42","modified_gmt":"2013-03-20T05:30:42","slug":"strenger-anti-rookmaatreels","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14305","title":{"rendered":"Strenger anti-rookmaatre\u00ebls"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die regering sal di\u00e9 week strenger regulasies vir rokers bekendmaak, het Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid, ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die nuwe regulasies sal onder meer die rook van tabak buite geboue verbied,&#8221; het hy op &#8216;n vergadering van die W\u00eareldgesondheidsorganisasie (WGO) oor risikofaktore vir nie-oordraagbare siektes in Boksburg ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Motsoaledi het ges\u00ea rokers wat buite geboue staan, waar die gebruik van tabak verbied word, het &#8216;n bekende gesig geword. Hulle staan by die ingang van geboue en besoedel net die lug buite, het die minister ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Mense wat uit of in die gebou gaan moet nou tot die nadeel van ons gesondheid deur &#8216;n rookwolk stap. Dit is onaanvaarbaar en die nuwe regulasies sal die praktyk verbied.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die regulasies teen rook in openbare plekke en sekere buiteluggebiede het ook kritiek ontlok.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sommige organisasies glo dat dit ook sal inbreuk maak op die outonomie van individue binne hul eie ruimte.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit het Motsoaledi egter nie afgeskrik nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons het nie die reguleringsproses gestaak nie en sal nie ophou terwyl mense steeds kies om te rook nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Joe Maila, woordvoerder van die departement van gesondheid, het ges\u00ea die regulasies sal aangekondig word voor dit later in die week in die Staatskoerant gepubliseer word.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die regering sal di\u00e9 week strenger regulasies vir rokers bekendmaak, het Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid, ges\u00ea. &#8220;Die nuwe regulasies sal onder meer die rook van tabak buite geboue verbied,&#8221; het hy op &#8216;n vergadering van die W\u00eareldgesondheidsorganisasie (WGO) oor risikofaktore vir nie-oordraagbare siektes in Boksburg ges\u00ea. Motsoaledi het ges\u00ea rokers wat buite geboue staan, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14305\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Strenger anti-rookmaatre\u00ebls&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14305","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14305","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14305"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14305\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14305"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14305"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14305"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}