{"id":14293,"date":"2013-03-18T04:36:25","date_gmt":"2013-03-18T04:36:25","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14293"},"modified":"2013-03-18T04:36:25","modified_gmt":"2013-03-18T04:36:25","slug":"winnie-geskok-oor-aantygings","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14293","title":{"rendered":"Winnie geskok oor aantygings"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Winnie Madikizela-Mandela is glo geskok oor aanmerkings van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) dat sy moontlik vir die moord op twee mans vervolg gaan word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die voormalige presidentsvrou se prokureur, Pops Templeton Mageza, het in &#8216;n verklaring ges\u00ea dat sover sy kli\u00ebnt se kennis strek, is hierdie saak reeds ten tyde van uitgesaaide openbare verhore van die Waarheid- en Versoeningskommissie afgehandel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jerry Richardson is destyds vir die moorde gevonnis en lewenslank tronkstraf opgel\u00ea. Hy is intussen in die gevangenis dood.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Richardson se bewerings dat hy deur Madikizela-Mandela genader is om die mans te vermoor, kon nie bewys word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mageza het ges\u00ea hy kan nie dink dat nuwe bewyse na vore gekom het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die NVG se departement vir vermistes het gewaarsku dat dit maande kan neem voordat die twee lyke wat vroe\u00ebr die week opgegrawe is, ge\u00efdentifiseer kan word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die oorskot is na bewering di\u00e9 van twee jong aktiviste, Corlett &#8220;Lolo&#8221; Sono en Siboniso Anthony Shabalala. Hulle het onder die vorige bewind&nbsp; as koeriers vir die ANC se milit\u00eare vleuel, Umkhonto we Sizwe, gedien.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Madikizela-Mandela het hulle na bewering in 1988 daarvan verdink dat hulle inligting aan die polisie gelek het. Hulle het dieselfde jaar spoorloos verdwyn.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Waarheid- en Versoeningskommissie het later in &#8216;n verslag bevind Madikizela-Mandela en haar omstrede Mandela United Football Club, was die laaste om Sono en Shabalala lewend te sien.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Winnie Madikizela-Mandela is glo geskok oor aanmerkings van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) dat sy moontlik vir die moord op twee mans vervolg gaan word. Die voormalige presidentsvrou se prokureur, Pops Templeton Mageza, het in &#8216;n verklaring ges\u00ea dat sover sy kli\u00ebnt se kennis strek, is hierdie saak reeds ten tyde van uitgesaaide openbare verhore van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14293\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Winnie geskok oor aantygings&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14293","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14293","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14293"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14293\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14293"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14293"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14293"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}