{"id":14292,"date":"2013-03-18T04:28:48","date_gmt":"2013-03-18T04:28:48","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14292"},"modified":"2013-03-18T04:28:48","modified_gmt":"2013-03-18T04:28:48","slug":"anc-blameer-da-vir-brand","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14292","title":{"rendered":"ANC blameer DA vir brand"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die brand waarin twee mense gesterf het en meer as 4 000 mense in Kayamandi, Stellenbosch, dakloos gelaat is, is die Demokratiese Alliansie se skuld, volgens die ANC.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die DA moet volle verantwoordelikheid neem vir hierdie ramp asook sy patetiese pogings om inwoners n\u00e1 die brand by te staan,&#8221; het Marius Fransman, Wes-Kaapse voorsitter van die regerende party, ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy s\u00ea di\u00e9 tragedie kon vermy gewees het as die opposisieparty se provinsiale regering toegespits was om dienste behoorlik te lewer en armes van huise te voorsien.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die realiteit is dat hierdie regering van wit bevoorregting min, indien enigiets vir hierdie inwoners voel&#8230;&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mmusi Maimane, &#8216;n woordvoerder van die DA, het die uitlatings as &#8220;goedkoop politiekery&#8221; afgemaak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is walglik dat hy hierdie tragedie wil verpolitiseer&#8230;&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maimane s\u00ea die Stad Kaapstad, die stadsraad en die provinsie se departement van sosiale ontwikkeling het reeds omvattende ondersteuning verskaf.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy s\u00ea 200 tydelike strukture is reeds gebou om die brandslagoffers skuiling te bied.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Luidens die jongste verslag is 1 250 wonings afgebrand en die totale aantal dakloses is 4 500.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die brand waarin twee mense gesterf het en meer as 4 000 mense in Kayamandi, Stellenbosch, dakloos gelaat is, is die Demokratiese Alliansie se skuld, volgens die ANC. &#8220;Die DA moet volle verantwoordelikheid neem vir hierdie ramp asook sy patetiese pogings om inwoners n\u00e1 die brand by te staan,&#8221; het Marius Fransman, Wes-Kaapse voorsitter van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14292\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;ANC blameer DA vir brand&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14292","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14292","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14292"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14292\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14292"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14292"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14292"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}