{"id":14284,"date":"2013-03-14T16:39:37","date_gmt":"2013-03-14T16:39:37","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14284"},"modified":"2013-03-14T16:39:37","modified_gmt":"2013-03-14T16:39:37","slug":"geen-klag-nog-ingedien-na-aanval-op-basson-se-advokaat-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14284","title":{"rendered":"Geen klag nog ingedien na aanval op Basson se advokaat nie"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Saak is nog nie aanhangig gemaak nadat adv. Jaap Cilliers SC buite die Pretoriase hooggeregshof aangeval is nie, het die polisie Donderdag ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ao. Ann Poortman van die Pretoria-polisiekantoor het ges\u00ea sy het nie veel inligting oor die aanval nie, omdat &#8216;n aanklag nog nie formeel aanhangig gemaak is nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die saak is nie aangemeld nie. Ons verneem hy [Cilliers] is in die hospitaal. Dalk sal die aanklag later ingedien word,&#8221; het Poortman ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Vir die polisie om &#8216;n ondersoek te begin, moet &#8216;n aanklag aanhangig gemaak word.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Cilliers, wat onder andere dr. Wouter Basson, Jackie Selebi en die Waterkloof-vier verdedig het, is met &#8216;n onbekende middel buite die Pretoriase hooggeregshof ingespuit, het Beeld berig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het Woensdagmiddag n\u00e1 &#8216;n siviele saak uit die hof gestap toe iemand het hom van agter bestorm en hy het skielik iets soos &#8216;n inspuiting in sy boud gevoel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Cilliers is na &#8216;n dokter geneem wat bevestig het dat hy met &#8216;n onbekende middel ingespuit is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy is toe vir bloedtoetse na &#8216;n hospitaal in Pretoria geneem waar hy van lighoofdigheid en naarheid gekla het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die motief vir die aanval is nie bekend nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Saak is nog nie aanhangig gemaak nadat adv. Jaap Cilliers SC buite die Pretoriase hooggeregshof aangeval is nie, het die polisie Donderdag ges\u00ea. Ao. Ann Poortman van die Pretoria-polisiekantoor het ges\u00ea sy het nie veel inligting oor die aanval nie, omdat &#8216;n aanklag nog nie formeel aanhangig gemaak is nie. &#8220;Die saak is nie &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14284\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Geen klag nog ingedien na aanval op Basson se advokaat nie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14284","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14284","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14284"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14284\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14284"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14284"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14284"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}