{"id":14278,"date":"2013-03-14T05:36:40","date_gmt":"2013-03-14T05:36:40","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14278"},"modified":"2013-03-14T05:36:40","modified_gmt":"2013-03-14T05:36:40","slug":"pac-wil-gautrein-brand","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14278","title":{"rendered":"PAC wil Gautrein brand"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Betogers het gister in Pretoria gedreig om Gautrein-waens aan die brand te steek as die Metrorail-diens in die hoofstad nie dadelik opgekap word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Albert Mokoena, &#8216;n woordvoerder van die oproermakers, het ges\u00ea hulle eise moet voor 28 Maart aangespreek word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons het almal besluit dat dit nie vir ons goed is om ons eie treine (Metrorail-treine) aan die brand te steek nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons gaan die Gautrein brand,&#8221; het hy buite die Bosmanstraat-stasie ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het &#8216;n memorandum aan Maria du Toit, adjunk-direkteur-generaal van vervoer, oorhandig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het aan haar ges\u00ea hulle beplan drastiese stappe.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek weet ek is op rekord en ek doen dit met opset. Dit is nutteloos om ons eiendom te verbrand. Maar daardie Gautrein is nie vir ons nie; dis die ryk mense se trein.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Omstanders het Mokoena, streeksekretaris van die PAC se Tshwane-tak, met luide toegejuig begroet.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy s\u00ea die departement net nie behoorlike navorsing gedoen oor die behoeftes van Suid-Afrikaners met die bou van die Gautrein nie. Die Gautrein bedien volgens hom nie die meerderheid mense nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Daardie beleggings in die Gautrein help ons nie. Dis nie&nbsp; dreigemente nie, ek gebruik politieke taal. Ons sal daardie mooi treine verbrand wat Engels binne praat.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Metrorail-treine is volgens pendelaars stampvol, onveilig en vuil.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Du Toit het onderneem om &#8220;die uitdagings in die memorandum persoonlik te ondersoek&#8221; en om dit onder die minister (Ben Martins) se aandag te bring.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek wil nie enige treine sien brand nie. Nie van Metrorail of Gautrein nie,&#8221; het sy ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Betogers het gister in Pretoria gedreig om Gautrein-waens aan die brand te steek as die Metrorail-diens in die hoofstad nie dadelik opgekap word nie. Albert Mokoena, &#8216;n woordvoerder van die oproermakers, het ges\u00ea hulle eise moet voor 28 Maart aangespreek word. &#8220;Ons het almal besluit dat dit nie vir ons goed is om ons eie &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14278\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;PAC wil Gautrein brand&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14278","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14278","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14278"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14278\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14278"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14278"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14278"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}