{"id":14267,"date":"2013-03-12T07:50:24","date_gmt":"2013-03-12T07:50:24","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14267"},"modified":"2013-03-12T07:50:24","modified_gmt":"2013-03-12T07:50:24","slug":"egipte-se-omstuimigheid-gekoop","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14267","title":{"rendered":"Egipte se omstuimigheid gekoop"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Is Saoedi-geld besig om Ka\u00efro se Morsi-regering te ondermyn vra Philip Giraldi in die <em>American Conservative<\/em>?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die politieke onrus in Egipte bied eenvoudige verduidelikings wat ten volle verstaanbaar vir lesers in Londen, Parys of New York is, want berigte maak gebruik van politieke terme en uitdrukkings waaraan daardie gehore gewoond is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Egiptiese president Mohammed Morsi word uitgebeeld as &#8216;n Islamitiese fundamentalis met &#8216;n Islamitiese agenda wat ook &#8216;n onbekwame leier is wat nie in staat is om enige van Egipte se vele probleme &#8211; veral sy krimpende ekonomie &#8211; op te los nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Opstand van die middelklas wat ware hervorming na president Hosni Mubarak wil sien, sowel as van die proletariaat en werkersklas, wat met reeds marginale lewensstandaarde aan die ontvangkant van brutale polisie geweld is, is die onophoudelike nuus uit Egipte. Die goed gedokumenteerde gevalle van marteling deur die owerhede, raak &#8216;n groeiende kopseer vir Morsi.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar die konvensionele wyshede is nie heeltemal akkuraat nie. Washington het bewyse dat so veel as &#8216;n miljard dollar in die geheim in Egipte ingevloei het sedert die Junie-presidensi\u00eble verkiesing.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die geld het die onluste laat plaasvind, met inbegrip van junior offisiere in moefti, wat die regime wil dwing om te reageer met oormatige kragdadigheid om sodoende legitimiteit te verloor. Dit is presies wat aan die gebeur is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Sukkelende Morsi sal waarskynlik noodgedwonge &#8216;n nuwe stelsel van nasionale eenheid moet aanvaar wat die weermag insluit. Die prim\u00eare doel van die nuwe opset sal wees om die orde sogenaamd te herstel, wat die weermag se status verder sal verbeter. Die Egiptiese weermag se bevelvoerder, genl. Abdel Fattah al-Sisi, het klaar voorgestel dat hulle ingryp indien die burgerlike regering nie in staat is om die oproer te beheer nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die geld vir die aanhoudende konfrontasie kom van Saoedi-Arabi\u00eb en die Golf State, waarvan nie een Morsi ondersteun nie. Hulle vrees dat die slordige demokrasie, soos dit is, in Egipte en elders te midde van die Arabiese Lente kan oorspoel na hul eie ondemokratiese lande, en verlang na &#8216;n terugkeer van Mubarak se ysterhand, wat polities betroubaar was en politieke ekstremisme vasgevat het. Hulle wil graag &#8216;n regering van nasionale eenheid sien wat deur die weermag gewaarborg word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sodoende hoef die weermag nie aan die demokratiese &#8216;eenheidsproses&#8217; deel te neem waarby ander moet inval nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Amerikaanse regering is glo bewus van hoe die geld in Egipte gebruik word. Daar is &#8216;n sentiment in die Amerikaanse Nasionale Veiligheidsraad en in die Withuis ten gunste van &#8216;n terugkeer na iets soos die Mubarak-bewind in Egipte, as dit &#8220;demokraties&#8221; gere\u00ebl kan word sonder te veel oproer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daarom klink &#8216;n regering van nasionale eenheid na die aangewese oplossing vir die &#8220;konflik&#8221;.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Is Saoedi-geld besig om Ka\u00efro se Morsi-regering te ondermyn vra Philip Giraldi in die American Conservative? Die politieke onrus in Egipte bied eenvoudige verduidelikings wat ten volle verstaanbaar vir lesers in Londen, Parys of New York is, want berigte maak gebruik van politieke terme en uitdrukkings waaraan daardie gehore gewoond is. Die Egiptiese president Mohammed &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14267\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Egipte se omstuimigheid gekoop&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[],"class_list":["post-14267","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14267","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14267"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14267\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14267"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14267"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14267"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}