{"id":14254,"date":"2013-03-11T05:30:59","date_gmt":"2013-03-11T05:30:59","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14254"},"modified":"2013-03-11T05:30:59","modified_gmt":"2013-03-11T05:30:59","slug":"bom-ruk-kaboel-met-amerikaanse-besoek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14254","title":{"rendered":"Bom ruk Kaboel met Amerikaanse besoek"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Selfmoordbomaanval en geweervuur het die middestad van Kaboel geruk tydens &#8216;n besoek aan die Afghaanse hoofstad deur die VSA se minister van verdediging, Chuck Hagel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Plaaslike polisie het die aanval naby die ingang na die ministerie van verdediging bevestig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">SkyNews berig nege burgerlikes is in die aanval dood. Hagel was nie ten tye van die ontploffing in die gebou nie, volgens plaaslike owerhede.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het Vrydag in Afganistan aangekom vir sy eerste besoek as minister van verdediging aan die land.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hagel het tydens &#8216;n toespraak ges\u00ea daar l\u00ea talle uitdagings voor in die oorhandiging van die land se sekuriteit aan Afghaanse magte.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">NAVO en die VSA is besig om hul magte uit die land te ontrek. Maar, s\u00ea Hagel, &#8220;ons is steeds in &#8216;n oorlog gewikkel.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea dit was nooit die VSA se stragegie om vir ewig in Afganistan te bly nie, maar dat die land en sy bondgenote gefokus moet bly op die taak wat hulle daar het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Selfmoordbomaanval en geweervuur het die middestad van Kaboel geruk tydens &#8216;n besoek aan die Afghaanse hoofstad deur die VSA se minister van verdediging, Chuck Hagel. Plaaslike polisie het die aanval naby die ingang na die ministerie van verdediging bevestig. SkyNews berig nege burgerlikes is in die aanval dood. Hagel was nie ten tye van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14254\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Bom ruk Kaboel met Amerikaanse besoek&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-14254","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14254","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14254"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14254\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14254"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14254"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14254"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}