{"id":14249,"date":"2013-03-08T08:29:43","date_gmt":"2013-03-08T08:29:43","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14249"},"modified":"2013-03-08T08:29:43","modified_gmt":"2013-03-08T08:29:43","slug":"ob-moet-viktimisering-deur-da-ondersoek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14249","title":{"rendered":"OB moet viktimisering deur DA ondersoek"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus het &#8216;n klag met bewysstukke by die openbare beskermer, Adv Thuli Madonsela, ingedien om die voortdurende viktimisasie van fluitjieblasers in die DA-beheerde Midvaal munisipaliteit in Gauteng te ondersoek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit volg nadat mnr Corrie Pypers, wat vir 10 jaar reeds voorsitter van die Meyerton Golfklub is sedert sy verkiesing as VF Plus raadslid vir Midvaal in Mei 2011 en na die vrystelling van &#8216;n openbare beskermerverslag oor Midvaal, toenemend deur die DA geteister word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die DA orkestreer ondermeer op &#8216;n gereelde basis aksies teen die Meyerton Golfklub ten einde van Pypers ontslae te raak.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mnr Corrie Pypers was een van die fluitjieblasers in die saak wat gelei het tot die publikasie van &#8216;n verslag van die Openbare Beskermer op 8 November 2011, getiteld &#8220;It can&#8217;t be right: Remedying self Interest&#8221;. Hierdie verslag het ondermeer wanadministrasie in Midvaal bevind en gelei tot die afdanking van mnr Andre Odendaal, prokureur en diensverskaffer van regsdienste van die Midvaal munisipaliteit. Odendaal was voorheen die voorsitter van die DA in Midvaal.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ondersoeke deur die spesiale ondersoekeenheid na beweerde kriminele oortredings in Midvaal, wat uit bevindings in die verslag voortspruit, is tans aan die gang.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Odendaal is egter onlangs, ten spyte van die bevinding van die Openbare Beskermer, weer as diensverskaffer van regsdienste in Midvaal aangestel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Odendaal het ook in 2011 &#8216;n lasteraksie teen die VF Plus, verteenwoordig deur mnr Jaco Mulder LPW, mnr Corrie Pypers en mnr Kobus Hoffman, &#8216;n voormalige DA lid van die burgemeesterskomitee oor finansies in Midvaal, begin nadat bewerings van vermeende wanadministrasie en korrupsie in die media gemaak is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar is &#8216;n groot skroef los in Midvaal s\u00ea Pypers en ten spyte van die feit dat die leierskap van die DA, onder leiding van me Helen Zille, dit reeds sedert 2009 onder die mat invee sal die waarheid binnekort seevier.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die VF Plus het &#8216;n klag met bewysstukke by die openbare beskermer, Adv Thuli Madonsela, ingedien om die voortdurende viktimisasie van fluitjieblasers in die DA-beheerde Midvaal munisipaliteit in Gauteng te ondersoek. Dit volg nadat mnr Corrie Pypers, wat vir 10 jaar reeds voorsitter van die Meyerton Golfklub is sedert sy verkiesing as VF Plus raadslid &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14249\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;OB moet viktimisering deur DA ondersoek&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14249","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14249","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14249"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14249\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14249"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14249"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14249"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}