{"id":14245,"date":"2013-03-08T05:08:52","date_gmt":"2013-03-08T05:08:52","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14245"},"modified":"2013-03-08T05:08:52","modified_gmt":"2013-03-08T05:08:52","slug":"zuma-veroordeel-geweld-teen-vroue-kinders","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14245","title":{"rendered":"Zuma veroordeel geweld, apartheid, afwesige swart vaders"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Pres. Jacob Zuma het die onlangse rits gewelddadige misdaad, spesifiek teen vroue en kinders, veroordeel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;&#8230; Ons moenie vergeet dat die meerderheid van die 52 miljoen Suid-Afrikaners vredeliewende, goeie, wetsgehoorsame burgers is nie,&#8221; het hy in die parlement ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het die geweldskultuur aan apartheid se nalatenskap toegeskryf, asook aan swart vaders wat nie na hulle kinders omsien nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die stelsel van apartheid kon net volgehou word deur middel van geweld, en geweld het verskans geraak in apartheid Suid-Afrika,&#8221; het Zuma ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Swart kinders het die laagste persentasie van huidige vadertoesig op 31,1%, terwyl Indi\u00ebrkinders die hoogste het op 83,0%, met wit kinders agter op 80,8% en vir gekleurde kinders is die verhouding 53%.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;[Suid-Afrikaners] is lief vir hul land. Hulle doen elke dag hul bes om Suid-Afrika &#8216;n beter plek te maak&#8230; Wanneer &#8216;n mens wil uitvaar, moet ons versigtig wees om nie alle Suid-Afrikaners as gewelddadig en brutaal uit te beeld nie. Ons moet versigtig wees om nie ons land sleg te s\u00ea nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Zuma het bygevoeg dat burgers nie vertroue in hul eie menslikheid moet verloor nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons moet ook nie ons pragtige land uitbeeld as &#8216;n inherente gewelddadige plek om te woon nie,&#8221; het die president ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy meen die land moet &#8220;soos alle lande&#8221; vir oplossings soek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens hom is mense geregtig om teen die onlangse geweld in die land uit te vaar. Zuma meen dit dui aan dat burgers nie hul sin vir reg en verkeerd verloor het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons moet nou saam werk om oplossings te vind.&#8221;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Pres. Jacob Zuma het die onlangse rits gewelddadige misdaad, spesifiek teen vroue en kinders, veroordeel. &#8220;&#8230; Ons moenie vergeet dat die meerderheid van die 52 miljoen Suid-Afrikaners vredeliewende, goeie, wetsgehoorsame burgers is nie,&#8221; het hy in die parlement ges\u00ea. Hy het die geweldskultuur aan apartheid se nalatenskap toegeskryf, asook aan swart vaders wat nie na &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14245\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Zuma veroordeel geweld, apartheid, afwesige swart vaders&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14245","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14245","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14245"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14245\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14245"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14245"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14245"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}