{"id":14236,"date":"2013-03-06T05:05:43","date_gmt":"2013-03-06T05:05:43","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14236"},"modified":"2013-03-06T05:05:43","modified_gmt":"2013-03-06T05:05:43","slug":"anc-distansieer-hulle-van-henke-pistorius-se-uitlatings","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14236","title":{"rendered":"ANC distansieer hulle van Henke Pistorius se uitlatings"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die moordbeskuldigde atleet Oscar Pistorius, se pa, Henke, was rassisties toe hy ges\u00ea het die regering is nie bereid om wit mense te beskerm nie, het die ANC Dinsdag ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die stelling is nie net ontbloot van die waarheid nie, dit is ook rassisties,&#8221; het Jackson Mthembu, woordvoerder van die ANC, ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit is hartseer dat hy gekies het om &#8216;n tragiese voorval, wat nog vars is in die geheue van diegene wat geraak word en die publiek, te politiseer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die tragiese voorval het twee families geraak wat nog sukkel om te verwerk wat gebeur het en die jongste rassistiese uitlatings help nie di\u00e9 families nie,&#8221; het Mthembu ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Henke het in &#8216;n onderhoud met &#8216;n Britse koerant ges\u00ea die ANC-regering se onvermo\u00eb om gewelddadige misdaad te verminder is die oorsaak dat talle Suid-Afrikaners vuurwapens besit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ook misdaad teen wit Suid-Afrikaners uitgesonder. Sy kommentaar volg nadat dit aan die lig gekom het dat hy, sy pa en broers tussen hulle 55 vuurwapens besit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Henke het ges\u00ea die familie is versamelaars van vuurwapens en jagters, maar benodig ook wapens vir selfverdediging.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Oscar se oom, Arnold, het die atleet en sy familie van die uitlatings gedistansieer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die Pistorius-familie besit slegs wapens vir jag- en sportdoeleindes,&#8221; het Arnold, woordvoerder van die familie, in &#8216;n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Oscar en die res van die Pistorius-familie distansieer hulle van die uitlatings,&#8221; lui &#8216;n verklaring wat deur Vuma \u00adReputation Management, Pistorius se beeldpoetsers, uitgereik is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mthembu het ges\u00ea die Pistorius en Reeva Steenkamp-saak is in die hande van bevoegde howe, wat die saak objektief en in ooreenstemming van die land se wette sal hanteer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Enige bespiegeling kan slegs die saak benadeel.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ANC het die verklaring wat deur die Pistorius-familie uitgereik is, verwelkom.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Pistorius staan tereg op aanklag van moord nadat hy Steenkamp op Valentynsdag in sy huis in die ooste van Pretoria doodgeskiet het. Hy is verlede maand borgtog van R1 miljoen toegestaan en sal op 4 Junie weer in die hof verskyn.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die moordbeskuldigde atleet Oscar Pistorius, se pa, Henke, was rassisties toe hy ges\u00ea het die regering is nie bereid om wit mense te beskerm nie, het die ANC Dinsdag ges\u00ea. &#8220;Die stelling is nie net ontbloot van die waarheid nie, dit is ook rassisties,&#8221; het Jackson Mthembu, woordvoerder van die ANC, ges\u00ea. &#8220;Dit is hartseer &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14236\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;ANC distansieer hulle van Henke Pistorius se uitlatings&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14236","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14236","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14236"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14236\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14236"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14236"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14236"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}