{"id":14235,"date":"2013-03-06T04:30:22","date_gmt":"2013-03-06T04:30:22","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14235"},"modified":"2013-03-06T04:30:22","modified_gmt":"2013-03-06T04:30:22","slug":"oscar-se-pa-looi-anc-oor-misdaad-plaasaanvalle","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14235","title":{"rendered":"Oscar se pa looi ANC oor misdaad, plaasaanvalle"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Oscar Pistorius se pa, Henke, het die ANC uitgesonder as verantwoordelik vir die ho\u00eb voorkoms van misdaad teen wittes in Suid-Afrika, berig die Telegraph.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Henke het ges\u00ea die ANC-regering se onvermo\u00eb om gewelddadige misdaad te bekamp daartoe lei dat baie Suid-Afrikaners vuurwapens besit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Pistorius-familie wat ooms en neefs insluit, besit glo altesaam 55 vuurwapens.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens Henke is die wapenversameling vir jag, maar sluit ook wapens vir selfverdediging in. Henke het kapings en plaasaanvalle teen wit boere uitgesonder.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Sommige van die vuurwapens is om te jag en die handwapens word gebruik vir beskerming. Dit s\u00ea iets oor die ANC-regering; kyk na die misdaadvlakke teen witmense. Hoekom is beskerming so swak in die land? Dit is &#8216;n aspek van ons samelewing,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Jy kan nie op die polisie staatmaak nie, nie omdat hulle ondoeltreffend is nie, maar omdat die misdaad so erg is.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Woordvoerder van die ANC, Ishmael Mnisi, het Henke se uitlatings as &#8220;kommerwekkend&#8221; beskryf.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Misdaad is iets wat almal in die land raak. Ons het erken dat dit &#8216;n probleem is, maar die regering doen baie om die kwessies aan te spreek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dit regverdig nie dat &#8216;n persoon &#8216;n vuurwapen kan gebruik om moord te pleeg of vuurwapens in sy huis te hou nie. Mense moet misdaad by die polisie aanmeld. Oscar se pa het geen reg om dit te s\u00ea nie. Dit is &#8216;n baie kommerwekkende stelling.&#8221;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Oscar Pistorius se pa, Henke, het die ANC uitgesonder as verantwoordelik vir die ho\u00eb voorkoms van misdaad teen wittes in Suid-Afrika, berig die Telegraph. Henke het ges\u00ea die ANC-regering se onvermo\u00eb om gewelddadige misdaad te bekamp daartoe lei dat baie Suid-Afrikaners vuurwapens besit. Die Pistorius-familie wat ooms en neefs insluit, besit glo altesaam 55 vuurwapens. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14235\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Oscar se pa looi ANC oor misdaad, plaasaanvalle&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-14235","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14235","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14235"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14235\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14235"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14235"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14235"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}