{"id":14222,"date":"2013-03-01T05:52:42","date_gmt":"2013-03-01T05:52:42","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14222"},"modified":"2013-03-01T05:52:42","modified_gmt":"2013-03-01T05:52:42","slug":"handel-in-renosterhoring-dalk-wettig","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14222","title":{"rendered":"SA wil handel in renosterhoring wettig"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Suid-Afrika oorweeg die wettiging van handel in renosterhoring en het Vietnam as &#8216;n moontlike handelsvennoot ge\u00efdentifiseer. Vietnam is een van die lande wat diep betrokke is in die handel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die regering se plan sal by die komende konferensie oor die Konvensie in Internasionale Handel in Bedreigde Spesies, of CITES, bespreek word,&nbsp; het die minister van Omgewingsake, Edna Molewa ges\u00ea. Haar departement sal volgende maand se konferensie by COP16 in Bangkok bywoon.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Handel in renosterhoring is tans beperk onder die CITES-verdrag en renosterhoring kan slegs uitgevoer word as &#8216;n trofee.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons wil graag [by die ondertekenaar-lande] hoor of hulle gereed sou wees om te stem vir handel.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die wettiging van handel is nie op die agenda vir volgende maand se vergadering nie en indien Suid-Afrika besluit om te druk vir die wettiging van handel in renosterhoring, sal dit eers by die COP17-vergadering oor drie jaar tyd besluit word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Steven Broad, uitvoerende direkteur van Traffic International, het verlede week in &#8216;n telekonferensie ges\u00ea: &#8220;Die mark in Vietnam is baie volatiel. Dit word gedryf deur aggressiewe bemarking. Wettiging maak net nie sin nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Herman Els, van die SA Jagters-en Wildbewaringsvereniging, het ges\u00ea die opheffing van die handelsverbod sal die swartmarkpryse van renosterhoring onder druk plaas.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons het R3.5 miljard se renosterhoring in voorraad en elke jaar is daar tussen 200 en 300 renosters wat aan natuurlike oorsake sterf,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Deur die verkoop van die horing van die renoster op &#8216;n veiling twee of drie keer &#8216;n jaar fondse kan gegenereer word vir bewaring.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Departement van Omgewingsake het onlangs &#8216;n studie onderneem, die Rhino Issue Management verslag, wat aan die kabinet voorgel\u00ea is Woensdag.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Suid-Afrika oorweeg die wettiging van handel in renosterhoring en het Vietnam as &#8216;n moontlike handelsvennoot ge\u00efdentifiseer. Vietnam is een van die lande wat diep betrokke is in die handel. Die regering se plan sal by die komende konferensie oor die Konvensie in Internasionale Handel in Bedreigde Spesies, of CITES, bespreek word,&nbsp; het die minister van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14222\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;SA wil handel in renosterhoring wettig&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14222","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14222","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14222"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14222\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14222"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14222"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14222"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}