{"id":14218,"date":"2013-03-01T05:16:51","date_gmt":"2013-03-01T05:16:51","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14218"},"modified":"2013-03-01T05:16:51","modified_gmt":"2013-03-01T05:16:51","slug":"nersa-besluit-gaan-ekonomie-knou","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14218","title":{"rendered":"NERSA-besluit gaan ekonomie knou"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die Vryheidsfront Plus het met afkeur kennis geneem van die besluit van NERSA om &#8216;n 8% verhoging in die elektrisiteitsprys, vir die volgende vyf jaar, goed te keur. &#8220;Hierdie 8% is 8% te veel. Soos die ekonomie tans daaruit sien blyk dit dat hierdie kragskok nie geabsorbeer sal word nie en sal dit &#8216;n algehele negatiewe impak op die ekonomiese stabiliteit van die land h\u00ea. Die middelklas word op &#8216;n direkte en indirekte basis reeds so swaar belas dat &#8216;n 8% elektrisiteitsprys verhoging net meer swaarkry gaan meebring en bydra tot die langsame verarming van die middelklas,&#8221; het adv.Anton Alberts, die parlement\u00eare woordvoerder van die Vryheidsfront Plus vir Ekonomiese Aangeleenthede in reaksie op NERSA se aankondiging ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die VF Plus bevraagteken ook NERSA se vermoe\u00eb om onbevange besluite te neem. Dit blyk dat Eskom net by NERSA se kantore hoef op te daag en goedkeuring word verleen om kragpryse te verhoog. Die feit dat NERSA nie goedkeuring verleen het vir 16%, soos Eskom aanvanklik gevra het nie, word verwelkom, maar NERSA moes die domino effek wat dit op die bre\u00ebr eknomiese aktiwiteite en \u2013groei gaan h\u00ea, ernstiger oorweeg en nie so &#8216;n groot prysstyging goedgekeur het nie,&#8221; het adv. Anton Alberts ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Vryheidsfront Plus het met afkeur kennis geneem van die besluit van NERSA om &#8216;n 8% verhoging in die elektrisiteitsprys, vir die volgende vyf jaar, goed te keur. &#8220;Hierdie 8% is 8% te veel. Soos die ekonomie tans daaruit sien blyk dit dat hierdie kragskok nie geabsorbeer sal word nie en sal dit &#8216;n algehele &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14218\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;NERSA-besluit gaan ekonomie knou&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14218","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14218","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14218"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14218\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14218"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14218"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14218"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}