{"id":14213,"date":"2013-02-28T06:05:01","date_gmt":"2013-02-28T06:05:01","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14213"},"modified":"2013-02-28T06:05:01","modified_gmt":"2013-02-28T06:05:01","slug":"beswaar-teen-naamsveranderings-van-skole-in-midvaal","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14213","title":{"rendered":"Beswaar teen naamsveranderings van skole in Midvaal"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\"caption\" title=\"Timothy Nast\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2013\/02\/timothy_nast.jpg\" \/>Mnr. Timothy Nast<br \/>Burgemeester<br \/>Munisipaliteit van Midvaal<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Geagte mnr. Nast,<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens berigte in die media steun u die naamsveranderings van Afrikaanse skole in Midvaal wat historiese name soos di\u00e9 van drs. Hendrik Verwoerd en D.F. Malan insluit, en wil dit voorkom asof u, &#8216;n Engelsman wie se voorouers van Brittanje afkomstig is, selfs druk op sulke skole plaas om hul name te verander.<\/p>\n<p>Verder het u op 2 Februarie die volgende getwiet:<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;FF+ and their 23 supporters can join Verwoerd in the history books!&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die lig van die onlangse uitlatings van me. Lulu Xingwana oor Afrikanermans wat weens hul &#8220;Calvinisme&#8221; vir geweld teen vroue in die land verantwoordelik sou wees, toon u opmerkings en teenkanting teen historiese Afrikaanse name vir ons &#8216;n onrusbarende vyandigheid teenoor Afrikaners en die Afrikaanse tradisie.<\/p>\n<p>Namens die Pro-Afrikaanse Aksiegroep wil ek ons sterkste beswaar uitspreek teen die verandering van enige Afrikaanse name van &#8216;n historiese of kulturele aard in Midvaal.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek versoek u ook om nie verder by Afrikaanse skole in te meng of u posisie as burgemeester van Midvaal te misbruik om skole te be\u00efnvloed of te dwing om hul name te verander nie.<\/p>\n<p>Met trots kan ek aan u noem dat ek aan die Ho\u00ebr Seunskool Helpmekaar gematrikuleer het, die eerste Afrikaanse ho\u00ebrskool in Johannesburg. Toe die naam &#8220;Helpmekaar&#8221; destyds voor 1920 voorgestel is, was daar insgelyks beswaar van Engelse raadslede in Johannesburg daarteen omdat dit te &#8220;nasionalisties&#8221; of &#8220;rassisties&#8221; (in die destydse sin van anti-Brits) sou wees. The Star het na die stigting van &#8216;n Afrikaanse ho\u00ebrskool in Johannesburg verwys as: &#8220;There is something rotten in the state of Denmark.&#8221;<\/p>\n<p>U opmerkings oor Afrikaners wat saam met Verwoerd &#8220;tot die geskiedenisboeke behoort&#8221;, herinner sterk aan die trotse tradisie van Britse chauvinisme in ons land en verskil nie wesentlik van me. Lulu Xingwala se ewe etnosentriese opmerkings oor die geweldsgeneigdheid van &#8220;Calvinistiese&#8221; Afrikanermans nie.<\/p>\n<p>Soos me. Lulu Xingwana, hoop ek dat u die vrymoedigheid sal h\u00ea om &#8216;n verskoning aan die Afrikanergemeenskap te bied vir u kwetsende aanmerkings oor ons kultuur en geskiedenis.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die uwe,<\/p>\n<p>Dan Roodt<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Mnr. Timothy NastBurgemeesterMunisipaliteit van Midvaal Geagte mnr. Nast, Volgens berigte in die media steun u die naamsveranderings van Afrikaanse skole in Midvaal wat historiese name soos di\u00e9 van drs. Hendrik Verwoerd en D.F. Malan insluit, en wil dit voorkom asof u, &#8216;n Engelsman wie se voorouers van Brittanje afkomstig is, selfs druk op sulke skole &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14213\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Beswaar teen naamsveranderings van skole in Midvaal&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":14212,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[41],"tags":[10571,10572,4899,5178,10570],"class_list":["post-14213","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c22-dan-roodt","tag-hendrik-verwoerd","tag-midvaal","tag-naamsveranderings","tag-skole","tag-timothy-nast"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14213","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14213"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14213\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/14212"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14213"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14213"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14213"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}