{"id":14203,"date":"2013-02-26T16:58:34","date_gmt":"2013-02-26T16:58:34","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14203"},"modified":"2013-02-26T16:58:34","modified_gmt":"2013-02-26T16:58:34","slug":"beesvleisprodukte-in-sa-donkie-buffel-hoender","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14203","title":{"rendered":"&#8216;Beesvleisprodukte&#8217; in SA donkie, buffel, hoender"},"content":{"rendered":"<p>Voedselprodukte wat valslik as &#8220;beesvleis&#8221; gemerk is, word ook in Suid-Afrika verkoop.&nbsp; &#8216;n Ondersoek deur wetenskaplikes van die Universiteit van Stellenbosch het aangetoon dat donkie-, bok- en buffelvleis gebruik word ipv bees.<\/p>\n<p>&#8220;Die studie het getoon dat enigiets van soja, donkie-, bok- en waterbuffelvleis in 95 (68%) van die 139&nbsp; maalvleise, hamburgers, deli-vleise, wors en gedroogde vleise wat getoets was, gevind is,&#8221; het die universiteit se studie bevind<\/p>\n<p>Die studie, wat gedoen is deur dr. Donna-Maree Cawthorn en prof. Louw Hoffman van die universiteit se departement van veekundige wetenskappe, is in die internasionale Food Control-joernaal gepubliseer.<\/p>\n<p>&#8220;Ons studie bevestig dat die verwerkte vleis wat verkeerdelik gemerk is, algemeen in Suid-Afrika is en nie net regulasies oor die etikettering van voedsel oortree nie, maar ook ekonomiese, godsdienstige, etiese en gesondheidsvraagstukke verontagsaam,&#8221; het Hoffman ges\u00ea.<\/p>\n<p>Hoender en vark word algemeen aangetref in produkte wat nie veronderstel is om dit te bevat nie.<\/p>\n<p>&#8220;Donkie, bok en waterbuffel is ook in &#8216;n aantal van die produkte gevind.&#8221;<\/p>\n<p>Verskeie voorvalle is die afgelope ruk in Europa aangemeld waar perdevleis in voedselprodukte wat as beesvleis gemerk is, gevind is.<\/p>\n<p>Perdevleis is in verskeie voedselprodukte soos in hamburgers, lasagne, pastasous, skooletes en selfs hospitaaletes in Europa opgespoor.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Voedselprodukte wat valslik as &#8220;beesvleis&#8221; gemerk is, word ook in Suid-Afrika verkoop.&nbsp; &#8216;n Ondersoek deur wetenskaplikes van die Universiteit van Stellenbosch het aangetoon dat donkie-, bok- en buffelvleis gebruik word ipv bees. &#8220;Die studie het getoon dat enigiets van soja, donkie-, bok- en waterbuffelvleis in 95 (68%) van die 139&nbsp; maalvleise, hamburgers, deli-vleise, wors en &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14203\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;&#8216;Beesvleisprodukte&#8217; in SA donkie, buffel, hoender&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14203","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14203","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14203"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14203\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14203"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14203"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14203"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}