{"id":14200,"date":"2013-02-26T08:10:01","date_gmt":"2013-02-26T08:10:01","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14200"},"modified":"2013-02-26T08:10:01","modified_gmt":"2013-02-26T08:10:01","slug":"hillary-se-opvolger-kerry-doen-n-eierdansie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14200","title":{"rendered":"Hillary se opvolger Kerry doen &#8216;n eierdansie"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Amerika se nuwe topdiplomaat is reeds verstrengel in probleme en verwarring v\u00f3\u00f3r sy beplande reis waarvan die belangrikste fokus internasionale aksie in Siri\u00eb is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">John Kerry sou in Londen Maandag aankom op die eerste been van sy toer na nege lande in Europa en die Midde-Ooste, maar amptenare skarrel nog om &#8216;n beplande vergadering tussen die nuwe Amerikaanse staatsekretaris en die leiers van die Siriese opposisie vir Donderdag te red .<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Nou, laat ek dit duidelik maak, ons sal voortgaan om nou saam te werk met ons Britse bondgenote om die groeiende humanit\u00eare krisis aan te spreek, en die Siriese opposisie te ondersteun. Ons ko\u00f6rdineer met die Siriese opposisie, ons ko\u00f6rdineer met die VN en met ander ten einde te help om verligting aan die slagoffers wat hulp nodig het te verleen,&#8221; het Kerry ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die leiers van die Siriese opposisie dreig om die vergadering in Rome te boikot, volgens die New York Times, &#8220;om protes aan te teken teen wat hulle sien as swak internasionale steun.&#8221; Die administrasie het Amerikaanse ambassadeur in Siri\u00eb Robert Ford na Ka\u00efro gestuur om te probeer om die rebelleleiers te oorreed om in Rome gesig te wys om nie vir Kerry &#8216;n verleentheid te skep nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Europese Unie het besluit om hierdie week nie &#8216;n einde van sy embargo op die verskeping van wapens aan die Siriese opposisie toe te laat nie, maar die Verenigde Koninkryk het nogtans deur middel van &#8216;n slu maatre\u00ebl toelaatbare nie-dodelike ondersteuning aan die gewapende opposisie ingesmokkel wat nagvisiebrille, gepantserde voertuie en koe\u00eblvaste kleding insluit, het senoir Amerikaanse amptenare ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Amerika se sogenaamde vyande, Al Kaida, vorm deel van die Siriese opposisie wat president Assad wil ontsetel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daar is dus geen verwagting dat die Obama-administrasie sy nuwe onwilligheid om wapens aan die Siriese rebelle te verskaf, sal laat vaar nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek hoef niks verder by te voeg op ons benadering tot wapens in Siri\u00eb nie,&#8221; het die amptenaar ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Amerika se nuwe topdiplomaat is reeds verstrengel in probleme en verwarring v\u00f3\u00f3r sy beplande reis waarvan die belangrikste fokus internasionale aksie in Siri\u00eb is. John Kerry sou in Londen Maandag aankom op die eerste been van sy toer na nege lande in Europa en die Midde-Ooste, maar amptenare skarrel nog om &#8216;n beplande vergadering tussen &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14200\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Hillary se opvolger Kerry doen &#8216;n eierdansie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-14200","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14200","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14200"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14200\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14200"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14200"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14200"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}