{"id":14196,"date":"2013-02-25T18:43:39","date_gmt":"2013-02-25T18:43:39","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14196"},"modified":"2013-02-25T18:43:39","modified_gmt":"2013-02-25T18:43:39","slug":"oscar-pistorius-se-tante-is-reeksmoordenaar-spesialis","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14196","title":{"rendered":"Oscar Pistorius se tante is reeksmoordenaar-spesialis"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek sal nooit reeksmoordenaars vergewe nie, maar ek hulle kan verstaan.&#8221; Dit is die woorde van Micki Pistorius. Sy is &#8216;n moorddeskundige en Oscar Pistorius se tante<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\"><span style=\"font-size: 8pt;\">Die<\/span> 52-jarige tante het ses jaar ondervinding in die polisie se ondersoekende sielkunde-eenheid en is &#8216;n outeur van &#8216;n boek oor die onderwerp.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy kan egter nie geraadpleeg word deur die vervolging nie as gevolg van familiebande.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die tante van beweerde moordenaar Pistorius is een van Suid-Afrika se bekende kriminolo\u00eb<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Micki Pistorius was betrokke in meer as 30 reeksmoordenaargevalle en het gehelp om byna 200 speurders in die ondersoek van reeksmoorde op te lei.<\/p>\n<p style=\"font-size: 1.2em; text-align: justify;\"><span style=\"font-family: helvetica; font-size: 8pt;\">In haar boek &#8216;Catch Me A Killer&#8217; s\u00ea dr Pistorius sy beskik oor ekstra-sensoriese magte van persepsie wat sy &#8220;cryptesthesia&#8221; noem.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het ook al omstrede kommentaar oor moordenaars gelewer: &#8220;Reeksmoordenaars is nie monsters nie, hulle is mense met gemartelde siele. Ek sal nooit vergewe wat hulle doen nie, maar ek kan dit verstaan.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens die polisie het die getremde atleet en sy meisie so hard begin stry in haar laaste ure dat sy bure gehoor het &#8220;hulle skree en skree&#8221;, berig die Daily Mail.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8220;Ek sal nooit reeksmoordenaars vergewe nie, maar ek hulle kan verstaan.&#8221; Dit is die woorde van Micki Pistorius. Sy is &#8216;n moorddeskundige en Oscar Pistorius se tante Die 52-jarige tante het ses jaar ondervinding in die polisie se ondersoekende sielkunde-eenheid en is &#8216;n outeur van &#8216;n boek oor die onderwerp. Sy kan egter nie geraadpleeg [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14196","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14196","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14196"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14196\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14196"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14196"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14196"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}