{"id":14195,"date":"2013-02-25T17:55:31","date_gmt":"2013-02-25T17:55:31","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14195"},"modified":"2013-02-25T17:55:31","modified_gmt":"2013-02-25T17:55:31","slug":"oscar-n-buierige-pes-geen-teken-van-kolf","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14195","title":{"rendered":"Oscar &#8216;n &#8216;buierige pes&#8217;, geen teken van kolf"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Cecil Myers, die pa van &#8216;n vriendin by wie die vermoorde Reeva Steenkamp in Johannesburg gewoon het, het ges\u00ea hy het Pistorius as &#8220;baie buierig&#8221; ervaar en die model het gevoel sy is ingehok, berig die Daily Telegraph.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Baie gaaf en sjarmant toe hulle begin uitgaan het. En hy het altyd ingekom om hallo te s\u00ea. Maar toe hulle begin het om vas uit te gaan, het hy haar net afgelaai en opgelaai.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Dis nie reg nie. Ek noem dit respek. As jy in &#8216;n verhouding is en jy laai die &#8220;dogter&#8221; van die huis op, kom ten minste in en s\u00ea hallo.&#8221; Na die tweetjies se eerste afspraak het Pistorius &#8220;haar nie uitgelos nie,&#8221; het mnr Myers ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hy het aangehou om haar te verpes, en haar gebel en gebel en gebel. Oscar was haastig en ongeduldig en baie buierig &#8211; dit is my indruk van hom.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Sy het vir my ges\u00ea hy druk haar &#8216;n bietjie in &#8216;n hoek Sy voel ingehok. Ek het vir haar ges\u00ea ek sal met hom praat. Ek het vir hom ges\u00ea hy moet homself nie op haar afdwing nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hy het ingestem, maar sy gesig het vir my gewys wat hy dink: &#8216;O, hierdie man praat nonsens&#8217;.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Myers beskryf sy woede toe hy oor Reeva se dood gehoor het, en dat dit Pistorius was wat haar doodgemaak het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Sy was my meisiekind, en hy het haar vier keer van agter &#8216;n geslote deur geskiet. Een skoot kon &#8216;n fout gewees het &#8211; maar vier keer,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek het &#8216;n drukkery-onderneming, en ek het groot, geraamde foto&#8217;s van Oscar en myself Ek het hulle almal stukkend geslaan. Ek wil nie iets van hom weet nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Mense sal nou wegbly van hom. Vroue ook, hulle sal te bang wees, geen meisie wil haar &#8216;n gat afgeskiet h\u00ea nie. En as my dogter saam met hom wil uitgaan, sal die papaja die spreekwoordelike waaier tref.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Myers het ges\u00ea hy het besluit om met die Britse koerant te praat, want &#8220;oral waar jy gaan, is dit net Oscar, Oscar&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Maar Reeva was die slagoffer, haar stem moet ook gehoor word. Mense moet weet wat Reeva Steenkamp was,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Oscar Pistorius het Reeva Steenkamp by &#8216;n vriend se verlowingspartytjie in Januarie ontmoet.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die polisie het Myers, sy dogter, Kim, en sy seun, David, gevra om Steenkamp se liggaam formeel te identifiseer die oggend toe sy vermoor is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons het na haar gekyk deur &#8216;n glasvenster Sy was &#8230; jy weet &#8230; die manier waarop iemand lyk wat geskiet is &#8230; Die polisie het probeer om dit makliker vir ons te maak,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het nie Steenkamp se beserings verder beskryf nie. Polisie het Sondag berigte ontken dat Pistorius &#8216;n krieketkolf gebruik het om sy meisie aan te rand voor hy haar geskiet het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Myers, wat Steenkamp se liggaam ge\u00efdentifiseer het, het aan die Daily Telegraph ges\u00ea hy is &#8220;verras&#8221; deur verslae dat sy met &#8216;n krieketkolf aangerand is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Toe ek Reeva ge\u00efdentifiseer het, het ek geen aanduiding daarvan gesien nie,&#8221; het hy ges\u00ea. &#8220;Die eerste wat ek daarvan geweet het was toe ek dit gelees het in die koerante. Ek weet nie waar dit vandaan kom nie.&#8221;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Cecil Myers, die pa van &#8216;n vriendin by wie die vermoorde Reeva Steenkamp in Johannesburg gewoon het, het ges\u00ea hy het Pistorius as &#8220;baie buierig&#8221; ervaar en die model het gevoel sy is ingehok, berig die Daily Telegraph. &#8220;Baie gaaf en sjarmant toe hulle begin uitgaan het. En hy het altyd ingekom om hallo te &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14195\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Oscar &#8216;n &#8216;buierige pes&#8217;, geen teken van kolf&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14195","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14195","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14195"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14195\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14195"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14195"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14195"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}