{"id":14194,"date":"2013-02-25T06:00:41","date_gmt":"2013-02-25T06:00:41","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14194"},"modified":"2013-02-25T06:00:41","modified_gmt":"2013-02-25T06:00:41","slug":"oscar-pistorius-het-glo-model-se-skedel-met-kolf-verbrysel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14194","title":{"rendered":"Oscar Pistorius het glo model se skedel met kolf verbrysel"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die gestremde Olimpiese lemnaelloper Oscar Pistorius het glo sy vriendin se skedel met &#8216;n krieketkolf verbrysel voordat hy haar doodgeskiet het, het die polisie aan haar familie ges\u00ea, het die Britse Daily Mail berig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Besonderhede van die nadoodse ondersoek van die Suid-Afrikaanse model Reeva Steenkamp is weerhou in verlede week se aansoek om borg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar bedroefde familielede wat haar liggaam voor Dinsdag se verassing in Port Elizabeth gesien het, beskryf verskriklike beserings van die krieketkolf, en wonde van 9 mm-koe\u00ebls wat deur Pistorius afgevuur is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle is ook ingelig oor die model se dood deur die polisie en prokureurs van die staatsaanklaer se kantoor.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In &#8216;n be\u00ebdigde verklaring wat voorgelees is in die borgverhoor in Pretoria se landdroshof verlede week, het Pistorius beweer dat hy die kolf gebruik het om die deur af te breek van die toilet na die skietery, en ges\u00ea dat hy nie besef het sy meisie in die badkamer was nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die bloedbevlekte kolf, wat tans deur &#8216;n polisie se forensiese span ondersoek word, sal belangrike bewyse oplewer wanneer Pistorius verhoor word vir die moord.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Verlede week het die vervolging geen melding gemaak van enige besonderhede oor die kolf nie. Maar om borgtog te verseker, het Pistorius se regspan in groot detail beskryf hoekom hy &#8216;n bebloede krieketkolf in sy besit gehad het op die noodlottige aand.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die gestremde Olimpiese lemnaelloper Oscar Pistorius het glo sy vriendin se skedel met &#8216;n krieketkolf verbrysel voordat hy haar doodgeskiet het, het die polisie aan haar familie ges\u00ea, het die Britse Daily Mail berig. Besonderhede van die nadoodse ondersoek van die Suid-Afrikaanse model Reeva Steenkamp is weerhou in verlede week se aansoek om borg. Maar &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14194\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Oscar Pistorius het glo model se skedel met kolf verbrysel&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14194","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14194","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14194"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14194\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14194"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14194"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14194"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}