{"id":14192,"date":"2013-02-25T05:09:44","date_gmt":"2013-02-25T05:09:44","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=14192"},"modified":"2013-02-25T05:09:44","modified_gmt":"2013-02-25T05:09:44","slug":"malema-se-rommel-op-veiling-te-koop","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=14192","title":{"rendered":"Malema se rommel op veiling te koop"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Julius Malema, voormalige leier van die ANC-jeugliga, het dalk van sy bates weggesteek om te verhoed dat dit op &#8216;n veiling verkoop word, is Sondag berig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema se bates is opgeveil om die R16 miljoen wat hy die Suid-Afrikaanse Inkomstediens skuld, te betaal.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy huishoudelike inhoud is Vrydag in Polokwane vir R54 000 verkoop \u2013 net &#8216;n vyfde van die waarde van sy Breitling-horlosie, het die Sunday Independent berig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens die koerant was baie mense teleurgesteld oor die bates wat te koop was.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Volgens die balju was sommige mense nie gelukkig oor die toestand waarin sommige items was nie,&#8221; het Adrian Lackay, woordvoerder van die SAID, ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens die koerant het Malema in Januarie R291 000 op klere by &#8216;n Italiaanse boetiek spandeer en meer as R31 000 op Louis Vuitton-ontwerperklere.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema se horlosie en ontwerperklere is nie op die veilig gesien nie. Bates wat opgeveil is, sluit in &#8216;n klavier, yskaste, &#8216;n muureenheid, TV&#8217;s en blommetafels.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Sunday Sun het berig Norman Motaung het die klavier vir R9 300 verkoop.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek het dit nie gekoop oor die vorige eienaar nie,&#8221; het Motaung aan die koerant ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Boy Mamabolo, &#8216;n voormalige vriend van Malema, het &#8216;n spie\u00ebl vir R300 gekoop. Hy het aan die koerant ges\u00ea Malema het in 2009 onderneem om die spie\u00ebl vir hom te gee, maar het intussen van plan verander.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek help die SAID om sy geld terug te kry. Maar ek is teleurgesteld dat die musiekmenger teruggaan na Juju \u2013 want sy lyfwag het dit gekoop,&#8221; het Mamabolo aan die Sunday Sun ges\u00ea.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Julius Malema, voormalige leier van die ANC-jeugliga, het dalk van sy bates weggesteek om te verhoed dat dit op &#8216;n veiling verkoop word, is Sondag berig. Malema se bates is opgeveil om die R16 miljoen wat hy die Suid-Afrikaanse Inkomstediens skuld, te betaal. Sy huishoudelike inhoud is Vrydag in Polokwane vir R54 000 verkoop \u2013 &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=14192\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Malema se rommel op veiling te koop&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-14192","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14192","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=14192"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/14192\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=14192"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=14192"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=14192"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}